BESIGHEIDSTUDIES
KWARTAAL 3
REKORD EKSAMEN
VRAESTEL 2
PUNTE: 150
TYD: 2 ure
1|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2
, INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE onafhanklike vrae wat ALLE onderwerpe dek.
Beantwoord enige TWEE vrae
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae wat ALLE onderwerpe dek.
Beantwoord enige (slegs) EEN vraag uit hierdie afdeling.
2. Addisionele antwoorde sal nie nagesien word nie.
3. Neem die tyd toewysing in ag wanneer die vrae beantwoord word.
4. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en beantwoord slegs wat vereis word.
5. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.
6. Beantwoord in volsinne, behalwe in vrae waar ander instruksies gegee word.
7. Gebruik die puntetoekenning as riglyn vir die lengte van vrae.
8. Laat 'n reël tussen antwoorde.
9. Begin elke vraag op 'n nuwe bladsy.
10. Gebruik slegs blou pen. Antwoorde in potlood sal nie nagesien word nie.
11. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir punte en tydstoedeling vir elke vraag.
VRAAG AFDELING PUNTE TYD
AFDELING A: Kort vrae,
1 30 20 min
VERPLIGTEND
2
AFDELING B: Drie direkte / indirekte
3 2 x 40 = 80 70 min
gevallestudies. Beantwoord enige TWEE vrae.
4
5 AFDELING C: Opstelvrae. Beantwoord EEN 1 x 40 = 40 30 min
2|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2
, 6 vraag in hierdie afdeling
TOTAAL 150 2 ure
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) neer.
1.1.1 Optredes wat volgens ‘n stel waardes wat moreel aanvaarbaar in die samelewing is
verwys na ...
A. Professionele gedrag
B. Goeie gedrag
C. Etiese gedrag
D. Die regte gedrag
1.1.2 Watter vaardigheid word hoofsaaklik deur die proses van kreatiwe denke ontwikkel?
A. Analitiese denke
B. probleemoplossing
C. kommunikasie
D. emosionele herkenning
1.1.3 Watter leierskapstyl vereis dat die leier werknemers betrek by die
besluitnemingsproses?
A. Outokratiese leierskapstyl
B. Charismatiese leierskapstyl
C. Demokratiese leierskapstyl
D. Transaksionele leierskapstyl
1.1.4 Wat word bedoel met opbrengs op belegging (OOB)?
A. Die waardevermeerdering van die belegging oor tyd
B. Die belasting wat betaalbaar is oor die opbrengs van die belegging
C. Die ekstra bedrag geld verdien bo-op die oorspronklike beleggingsbedrag
D. Die risiko verbonde aan die belegging
3|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2
, 4|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2