BESIGHEIDSTUDIES
SEPTEMBER
PUNTE: 100
TYD: 1½ UUR
,INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling.
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vrae in
AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van 'n
antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer elke vraag
beantwoord word.
AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 20 15
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 20 30
KEUSE: Beantwoord enige TWEE 3
C: TWEE opsteltipe vrae 4 40 45
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 5 40
TOTAAL 100 90 MIN
7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe bladsy,
VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar.
2|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad11 September2024 Vraestel en Memo
, ONDERWERPE WAT IN HIERDIE TOETS GEDEK WORD:
Assessering van entrepreneuriese eienskappe in besigheid
Burgerskap en verantwoordelikhede
Transformasie van 'n sakeplan in 'n aksieplan
Begin 'n sake-onderneming gebaseer op 'n aksieplan
Die aanbieding van besigheidsinligting
3|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad11 September2024 Vraestel en Memo