Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 21 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 21 pages

Graad 10 Lewenswetenskappe Junie Vraestel: Totaal: 150 Inhoud: Biosfeer tot Ekosisteme Biodiversiteit & Klassifikasie Geskiedenis van lewe op Aarde Chemie van lewe Selle Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI

Content preview

GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN

AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae. Kies
die regte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1
to 1.1.8) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.9 D.


1.1.1 Watter van die volgende is betrokke by vervoer?
A Lisosoom
B Sentrosoom
C Ribosoom
D Golgi liggaam

1.1.2 Die verbinding wat SLEGS in plant selle is…
A water.
B glukose.
C glikogeen.
D sellulose.

1.1.3 Alle interaksies tussen biotiese & abiotiese faktore in ‘n streek.

A Ekosisteem
B Bioom
C Omgewing
D Klimaat


1.1.4 Thabo wil vir sy ma ‘n magnolia plant gee vir haar verjaardag. Hy weet dat
magnolias grond kort met goeie water kapasiteit en voedingstowwe. Watter
van die volgende moet hy gebruik om die pot mee vol te maak?

A Slegs klein grond deeltjies
B Klein grond deeltjies met humus
C Sanderige grond met humus
D Leem grond met baie klippe vir dreinering
1.1.5 Wat noem ons die klassifiseringstelsel waar elke organisme twee name

1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Junie Vraestel

, het?
A Taksonomie
B Hierargiese stelsel
C Twee-domeine stelsel
D Binominale stelsel

1.1.6 Radiometriese datering is gebaseer op…
A uranium konsentrasie.
B kennis van geologiese tydskale
C verhouding van isotope.
D tipes fossiele wat in dieselfde area gevind is.


1.1.7 ‘n Wetenskaplike wat fossiele bestudeer is bekend as ‘n …
A bioloog.
B antropoloog.
C argeoloog.
D palaeontoloog.


1.1.8 Grond en klip, wat die boonste laag van die Aarde se oppervlak vorm is
die…
A litosfeer.
B atmosfeer.
C hidrosfeer.
D biosfeer.
(8x2=16)

1.2 Gee die korrekte biologiese TERM vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 to 1.2.10) op jou antwoordblad.


1.2.1 Vitamien direk verantwoordelik vir Kalsium absorpsie in die liggaam.

1.2.2 Vlak van klassifikasie na filum.

1.2.3 Organismes wat nie in staat is om hul eie voedsel te produseer nie.

1.2.4 Plantspesie wat se voorstelling of verspreiding buite hul natuurlike habitat,
die biologiese diversiteit bedreig

1.2.5 Sterfte van alle individue van ‘n spesies.

1.2.6 Organismes wat nie ‘n nukleus en membraan-gebonde strukture het nie.

1.2.7 Die sortering en groepering van organismes volgens verskillen en
ooreenkomste.
1.2.8 Verskeidenheid lewensvorms op aarde.

2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Junie Vraestel

, 1.2.9 Beweging van water van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie deur ‘n
semi-deurlaatbare membraan.

1.2.10 Monomere wat gebruik word om proteïene te bou.
(10x1=10)
1.1 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A,
SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in KOLOM II. skryf Slegs A,
Slegs B, Beide A en B of Geen langs die vraagnommer (1.3.1-1.3.3).
KOLOM I KOLOM II
1.3.1 Bevat genetiese inligting A. RNS
B. DNS
1.3.2 Organiese verbinding A. Vitamiene
B. Koolhidrate
1.3.3 Dinosaurus uitsterwing A. Holoseen uitsterwing
B. Kryt-Tersiêr

(3x2=6)
1. Die tabel hieronder bevat ‘n lys voedingstowwe en voedselbronne.
4
Voedingstowwe Voedselbronne
Vitamiene A (retinol) Lemoene
Vitamiene B1 (tiamien) Wortels
Vitamiene C (askorbiensuur) Lewer
Vitamiene D (calciferol) Kaas
Jodium Vleis
Yster Spinasie
Stikstof Vis (see)
Kalsium



1.4.1 Noem EEN voedingstof en EEN voedselbron vanuit die lys hierbo wat
elk van die volgende versteurings veroorsaak :
(a) Skeurbuik (2)
(b) Goiter (2)
(c) Beri – Beri (2)
(d) Anemie (2)

1.4.2 Noem TWEE voedingstowwe vanaf die lys wat benodig word vir die
vorming van gesonde bene.

3|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Junie Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 13, 2024
Number of pages
21
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
15 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions