100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary AFK2601 Summaries

Rating
4.1
(25)
Sold
77
Pages
33
Uploaded on
04-09-2019
Written in
2019/2020

Summaries about all learning units of this module. Poems pertained in the library are written with all learning units. I only used this document to study and received 79% for my final mark.

Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
September 4, 2019
Number of pages
33
Written in
2019/2020
Type
Summary

Subjects

Content preview

Leereenheid 1 & 2
Leereenheid 1

1. Wat is NIE een van die maniere waarop filmgenres onderskei word nie?

Ouderdomsbeperking

2. Wat kan as niefiksie geklassifiseer word?

'n Outobiografie

3. Alfred Hitchcock se Psycho (1960) word as een van die klassieke rolprente in die _____
genre beskou.

Horror

4. "There are no facts, only interpretations". Aan watter bekende filosoof word hierdie
uitspraak gewoonlik toegeskryf?

Friederich Nietzsche

5. Letterkunde het nie noodwendig `n praktiese funksie nie, maar laat 'n mens tog nadink oor
die lewe. Daarom kan ons se letterkunde is ______.

Niepragmaties.

6. Wie het die roman, Kamphoer (2014), geskryf?

Franscois Smith

7. Die roman, Kamphoer, speel af gedurende die

Anglo-boereoorlog.

8. Die drie "hoofgenres"in die letterkunde is:

Prosa, poësie, drama

9. Wat is volgens die literere kritikus, Terry Eagleton, die vyf kenmerke van letterkunde?

Fiksionaliteit, moraliteit, linguisties, niepragmaties, normatiwiteit.

10. Die term "fiksionaliteit" beteken die gebruik van twee dinge:

Verbeelding en struktuur.

`11. `n Skryfstyl waarin dit meer gaan oor die emosies as oor die gebeure:

Liries

12. Volgens Roos was die dominante literere kode van die Afrikaanse prosawerke wat in die
eerste twintig jaar ná die Anglo-Boereoorlog verskyn het,

`n Volkse romantiek.

13. `n Inkopielys kan ook `n gedig wees en op `n aangrypende manier iets se oor menslike pyn
en eensaamheid. `n Goeie voorbeeld hiervan is die gedig "Inkopielys Kamer 21" deur:

,Thérèse Bartman.

14. Op die omslag van die boek, Kamphoer, word daar gese dit is

'n ware verhaal.

15. Die literere ______ is 'n versameling tekste wat algemeen beskou word as die beste of
belangrikste letterkunde binne daardie betrokke kultuur.

Kanon



Leereenheid 6

16. "Genre" is `n breë konsep wat ons gebruik om _____ te tipeer:

Kultuurprodukte

17. "Tipografie" verwys na

Die manier waarop die letters op `n bladsy afgedruk is.

18. Watter tipe verteller is aan die woord in die verhaal "Melk"?

`n Derdepersoonsverteller.

19. Wat is die korrekte Afrikaanse woord vir "onomatopoeia"?

Klanknabootsing

20. Wetenskapfiksie, speurverhale en romantiese fiksie word algemeen beskou as subgenres
van

Populere fiksie.

21. Wat is waarskynlik die bekendste dramatiese monoloog in Afrikaans?

Oom Gert vertel deur C. Louis Leipoldt.

22. `n Jambe staan ook bekend as:

`n versvoet.

23. Wie het die boek Vertelkunde: `n inleiding tot die lees van verhalende tekste (1987)
geskryf?

André P. Brink

24. _____ verwys na die beweging of vloei van een klank na die volgende:

Ritme

25. `n Strofe of gedig wat uit vier versreëls bestaan, noem ons `n

Kwatryn.

26. In "Melk" funksioneer die verslaggewer en verpleegster en ander pasiënte as

Newekarakters.

, 27. Die beeldgedig is deel van `n groter verskynsel waarin daar gespeel word met die
tipografie of uitleg van `n gedig - die oorkoepelende naam of subgenre is

Konkrete poësie.

28. Baie kenners se die eerste Engelstalige niefiksieroman was

Truman Capote se In Cold Blood.

29. Die reëls "toe slyp ek en ek slyp hom / totdat hy klink en blink" uit N.P. Van Wyk Louw se
gedig, "Die beiteltjie", is 'n voorbeeld van watter poëtiese klankverskynsel?

Alliterasie en assonansie

30. Wat is bes moontlik die oudste genre in die Westerse literatuur?

Die epos.



Leereenheid 3: Die digter as rockstar
Die digter as rockstar

vir Coennie



fok jou, ek pak sportstadions vol

vir my flits paparazzi splitsekonde wit bladsye

ek dra my punctuation as piercings

my woorde trash hotelkamers, fok jou

woofers sidder jambes

en die groupies se sashimi-poesies drup vir my

ek is die digter in `n studded leather broek

ek breek my versreëls oor julle koppe soos guitars

lighters swing op my sonnette

fok julle almal

gevuisde skares skreeu my koeplette

daar's stukke wallace stevens op my rug getatoeëer

ek is die digter as rockstar

en kyk, nee lees, luister, dammit hóór:

ék het nie`n beiteltjie nie

ek het`n fokken lugdrukboor

, 3.1.1. Wie is die spreker in die gedig?

Die digter as rockstar of net die digter of rockster/rockstar.



3.1.2. Wie is die aangesprokene in die gedig?

Die literere gemeenskap of N.P. Van Wyk Louw.



3.1.3. Waarteen verset die spreker hom in die gedig?

Gevestigde norme of gevestigde Afrikaanse literere sisteem.



3.1.4. Hoe sal jy die taalgebruik in die gedig beskryf? Haal 3 voorbeelde uit die gedig aan om jou
antwoord te staaf.

Gemengde taal/ Kru taal / Vloekwoorde met gepaste voorbeelde.



3.1.5. Verduidelik die laaste twee versreëls in jou eie woorde.

Dit is `n direkte toespeling op N.P. Van Wyk Louw se gedig "Die beiteltjie". Die spreker ondermyn die
gevestigde Afrikaanse poësiesisteem en Van Wyk Louw se manier van dig. Met die "lugdrukboor"
Marais die gevestigde Afrikaanse poësietradisie in flarde skiet.

Loftus Marais voel anders oor digterskap. In sy gedig “Die digter as rockstar” daag hy Van Wyk
Louw se idees oor poësie op verskeie maniere uit.

Moeilike woord Betekenis

“rockstar” Rockster

“paparazzi” (reël 2) Joernaliste wat ’n obsessie met beroemde persone het.

“punctuation” (reël 3) Leestekens

“piercings” (reël 3) Metaalringe deur die neus of ore.

“trash” (reël 4) Goedkoop, sonder enige klas

“woofers” (reël 5) Luidsprekers

“jambes” (reël 5) Term wat in die poësie gebruik word om te verwys na ’n swak
beklemtoonde lettergreep gevolg deur ’n sterk beklemtoonde
lettergreep byvoorbeeld bewaar.
$5.45
Get access to the full document:
Purchased by 77 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 25 reviews
3 year ago

3 year ago

3 year ago

4 year ago

4 year ago

4 year ago

4 year ago

4.1

25 reviews

5
12
4
9
3
1
2
1
1
2
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Nedine University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
137
Member since
6 year
Number of followers
122
Documents
32
Last sold
2 year ago

4.2

37 reviews

5
20
4
12
3
1
2
1
1
3

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions