GR 11 WISKUNDE KLASTOETS A: TRIG VERGELYKINGS
VRAAG 1 [20]
Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelykings.
Benader antwoorde korrek tot 2 desimale plekke.
1.1 8 𝑠𝑖𝑛3 𝛼 + 1 = 0 (4)
1.2 5 − 4𝑠𝑖𝑛2 𝜃 + 4 𝑐𝑜𝑠𝜃 = 0 (7)
1.3 2 𝑠𝑖𝑛𝑥 + 4 𝑐𝑜𝑠𝑥 = 0 (5)
1.4 cos(2𝑥 + 30°) = −sin (𝑥 − 20°) (4)
VRAAG 2 [10]
Beskou die grafieke van 𝑓 (𝑥 ) = 2 tan 𝑥 𝑒𝑛 𝑔(𝑥 ) = 3 sin 𝑥
𝑣𝑖𝑟 𝑥𝜖[−90°; 90°]
Bepaal die 𝑥-koördinate van 𝑓 en 𝑔 se snypunte by A en B. Toon alle
berekeninge. Wenk: stel die funksies gelyk.
TOTAAL: 30