100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

GR12 AFRIKAANS GEDIGTE VRAE & ANTWOORDE

Rating
-
Sold
-
Pages
11
Grade
A+
Uploaded on
18-06-2024
Written in
2019/2020

My opsomming sluit die volgende gedigte in: "Besoekersboek," "Reaksie," "Twee Kleuters in die Vondelpark," "Oupa Thomas Daniel Grandield," "Vincent van Gogh," en "Eerste Worp." Hierdie gedigte dek 'n verskeidenheid temas en style wat belangrik is vir die begrip van poësie in Graad 12.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 18, 2024
Number of pages
11
Written in
2019/2020
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

GEDIGTE KONTEKSTUELE
besoekersboek




6.1 By watter woord in versreël 1 en 2 sluit "íngekrap" aan?
sel/mure/uitgekrap/naam/dae
6.2 Waarom krap mense hulle name ín? Slaag hulle in hul doel? Motiveer jou
antwoord.
Hulle wil hulle teen sterflikheid (probeer) verskans/wil hulle deur die skryfdaad (probeer)
verewig./onthou word. √
Ja Hulle name leef voort na hulle dood./Mense wat hulle name lees, wonder
daaroor./Tekens dat gestorwe mense/vorige geslagte gelewe het, is teen kranse sigbaar.
OF
Nee In versreël 12 suggereer die spreker hulle slaag nie, want hulle "probeer".
6.3 Skryf net allitererende woorde in versreël 11 en 12 neer. Gee die funksie van dié
halfrym/klankeffek.
lang lys (lesers)/sterflikheid verskans √ (Nié “lesers” saam met “sterflikheid verskans” nie)
Beklemtoon die lengte van die lys name (voor in die Bybel)./ Die hoeveelheid mense wat
hulle onverganklik probeer maak, word beklemtoon
6.4 Haal die oksimoron wat in versreël 13 en 14 voorkom, aan.
huil stom(-gemaak)

, 6.5 Wat noem ons 'n strofe wat uit twee versreëls bestaan? Dink jy dit is gepas dat die
gedig met 'n koeplet eindig? Gee TWEE redes vir jou antwoord.
'n Koeplet √
Ja Die koeplet word uitgehef omdat dit die kern/hoogtepunt van die gedig bevat./ Die
slotkoeplet bevat paarrym wat pas by 'n koeplet./ Die koeplet in die slot hef die spreker se
eie poging om onsterflik te wees uit./ Die koeplet in die slot sluit by die titel aan wanneer die
spreker self die besoekersboek teken./ Die slotkoeplet speel sterflikheid teenoor
onsterflikheid af./sluit by die gedig se tema aan./hef die tema uit. 'n Engelse sonnet eindig
met 'n koeplet.
6.6 Herlees die woorde ná die dubbelpunt in versreël 14.
Wat is die verband tussen die titel en dié woorde?
Die mens wil sy/haar aardse bestaan in 'n besoekersboek aanteken./Die mens wil sy/ haar
naam in 'n boek skryf as bewys dat hy/sy hier was/gelewe het
OPSTELVRAAG:

Die spreker in die gedig word toenemend betrek by mense se pogings om onsterflik te
wees.


Bespreek hierdie stelling in 'n opstel van 200 tot 250 woorde.

• Die spreker sien dat iemand sy/haar naam op 'n sel se muur uitgekrap het; die
spreker besef dis 'n poging om die naam "ín" die muur te verewig in 'n poging om
onsterflik te wees./Bv. versreëls 1 en 2: op die sel se mure het iemand uitgekrap (of
liewer: íngekrap): sy naam en al die dae van sy duskantse verblyf.
• Die spreker sien ook dat die selmuurskrywer selfs probeer het om die hoeveelheid
dae (in die tronk) by sy/haar naam aan te bring; dit is 'n bewuste poging om sy/haar
tronkbestaan aan 'n bepaalde tyd vas te maak/die tyd in die tronk te verewig sodat
hy/sy onsterflik kan wees./Bv. versreëls 3 en 4: en al die dae van sy duskantse
verblyf.
• Die spreker word bewus van graffiti in duikweë, teen stasiemure en onder brûe wat
die spreker laat wonder oor die mense wat dié graffiti aangebring het – hy/sy vra
allerlei vrae oor die graffitiskrywers se boodskap met hul graffitikuns./Bv. versreëls 5
tot 8: wie was dié peter? waar kom pam vandaan? hoe het die vriendskap tussen
brian en ed begin? sou w.a.l. se ouers hom meer as normaal geslaan het? hoe lank
het lieb sy liesbet bly bemin?
• Die vrae wat in versreëls 5 tot 8 gebruik word, dui aan dat die spreker deur wat hy/sy
sien, betrek word, want die spreker se vrae "draai" in sy/haar kop./Bv. versreël 4: bly
draai die vrae.
• Hy/Sy wonder oor die graffitikunstenaars se lewens, herkomste, die aard van hulle
vriendskappe, hulle huislike omstandighede en die duur van hulle verhoudings./Bv.
versreëls 5 tot 8: wie was dié peter? waar kom pam vandaan? hoe het die
vriendskap tussen brian en ed begin? sou w.a.l. se ouers hom meer as normaal
geslaan het? hoe lank het lieb sy liesbet bly bemin?
• Dié gewaarwordinge maak die spreker opnuut bewus van rots- en muurkuns: hy
"loer" daarna wat 'n aanduiding is daarvan dat hy/sy moeite doen om dit raak te sien.
Hy/sy sien teen rotse oermense se pogings om hulle jagtonele met verf teen rotse te
$4.84
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
dafelinge

Get to know the seller

Seller avatar
dafelinge Varsity College Pretoria
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1
Member since
3 year
Number of followers
0
Documents
3
Last sold
5 months ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions