Tegniese Wiskunde
Formele toets – Kwartaal 2
Totaal:100 punte Tyd:3 ure
Leerder se naam: _________________________________ Gr. 12: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Tip – Ex mag gebruik word nie.
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
Inhoud wat in hierdie vraestel behandel word
Vraag 1 : Koördinate, gradiënte, hellingshoeke en parallelle lyne.
Vraag 2 : Sirkelvergelykings, raaklyne en ellipsgrafieke.
Vraag 3 : Trigonometriese identiteite, hoeke en vereenvoudiging.
Vraag 4 : Oppervlakteberekeninge en meetkundige eienskappe in werklike
kontekste.
Vraag 5 : Vereenvoudiging en bewys van trigonometriese identiteite.
Vraag 6 : Eienskappe van sirkels en segmente, soortgelyke driehoeke en middel-
ordinaatreël.
Vraag 7 : Sirkelbeweging, hoeksnelheid en sektorarea-berekeninge.
,AFDELING A
VRAAG 1
In die diagram hieronde is KLM ’n driehoek met hoekpunte K(2 ; 2), en L (d ; 4) en M (-10 ; -4). P is
die middelpunt van KLM.
Die vergelyking van die reguitlyn LM word deur y−x =6 gegee.
Die hoek gevorm deur Lm en die x−¿ as is β .
1.1 Gegee die vergelyking van reguitlyn LM as y−x =6. Skryf die numeriese waarde
van die gradiënt van LM neer. (1)
1.2 Bepaal:
1.2.1 Die grootte van β , die inklinasiehoek van LM. (2)
1.2.2 Die numeriese waarde van d (2)
1.2.3 Die koördinate van P. (2)
1.3 1.3.1 Skryf die grandiënt van die reguitlyn ewewydig aan reguitlyn LM neer. (1)
1.3.2 Bepaal vervolgens of andersins die vergelyking van die reguitlyn ewewydig aan
LM en wat deur punt K gaan. (2)
[10]
2|Page www.summariessa.co.za Tegniese Wiskunde
Graad12 Junie Vraestel 2
, VRAAG 2
Die diagram hieronder toon ’n sirkel met vergelyking x 2+ y 2=13 en ’n raaklyn wat by punt Q (2 ; 3)
raak.
2.1.1 Bepaal die grandiënt van OQ. (2)
2.1.2 Vervolgens, of andersins, bepaal die vergelyking van die raaklyn in die
vorm y=… (3)
2.2 Gegee:
2 2
x y
+ =1
9 4
Skets die gegewe grafiek, toon alle afsnitte met die asse duidelik aan. (3)
[8]
3|Page www.summariessa.co.za Tegniese Wiskunde
Graad12 Junie Vraestel 2