Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 19 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 19 pages

Graad 12 Wiskunde Junie Vraestel 1: Totaal:  150. Inhoud: Algebra en vergelykings Rye en reekse Kwadratiese patrone Funksies en grafieke Finansiële Wiskunde Calculus Waarskynlikheid en Statistiek Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Gr. 11 Wiskunde
Kwartaal 2 - 2024
Vraestel 1
Totaal:150 punte Tyd:2 ure


Leerder se naam: ________________________________ Gr. 12: __________.




Instruksies en inligting:


 Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae, beantwoord al die vrae.
 Jy mag 'n nie-programmeerbare en nie-grafiese sakrekenaar gebruik.
 Geen Wenk nie – Ex mag gebruik word
 Toon al die stappe wat nodig is om by die antwoord uit te kom.
 Sterkte!!



Onderwerpe wat in hierdie toets gedek word:

 Algebra en vergelykings
 Rye en reekse
 Kwadratiese patrone
 Funksies en grafieke
 Finansiële Wiskunde
 Calculus
 Waarskynlikheid en Statistiek



1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 12 Junie Vraestel 1

,VRAAG 1

1.1 Los op vir: x

2
1.1.1 x −16=0 (2)

3 7
1.1.2 - =0
x x+1
(4)

1.1.3 x=2+ √ 8−x (5)

2
1.1.4 3 x +5 x−20 ≥ 0 (3)



1.2 Los gelyktydig op vir x en y : (6)

3 x+ 4 y =5

5 y−2 x=3




2
3 n +2 n
1.3 Vereenvoudig , SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar: 2
n + 6 n+5
(4)

[17]



VRAAG 2

y y y
Gegee die volgende meetkundige reeks: y + + + + …
2 4 8

2.1.1 Bepaal die waarde vanr , die gemeenskaplike verhouding, in terme van y (1)

2.1.2 Bepaal die waardes van y waarvoor hierdie reeks konvergeer. (2)

2.1.3 As y=5 , bepaal die som van die reeks tot 10 terme. (3)



2.2 Bereken


2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 12 Junie Vraestel 1

, ( )
4
1
∑ 5
k (3)
k =1




2.3 Die som van die eerste n terme van 'n rekenkundige reeks word gegee as: Sn=2n 2+3 n

2.3.1 Bereken die som van die eerste 12 terme. (2)

2.3.2 Bereken die waarde vanT 12 (2)

2.3.3 As die eerste term van hierdie reeks 9 is, sal watter term in die reeks 'n waarde
hê van 225? (4)

[11]

VRAAG 3

3.1 Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon: 120 ; 88 ; z ; 44 ; . . .

3.1 Bepaal die waarde van z . (2)

3.2 As z=64 bepaal die algemene term van die getalpatroon in die vorm
2
T n=a n +bn+ c (4)
3.3 BepaalT 20 (1)

3.4 Watter term in die getalpatroon sal gelyk wees aan 1 500. (4)

[11]

VRAAG 4


Die grafiek van gaan deur punt E (-2 ; 10). g ( x )=a ()
1 x
3
+7


4.1 Bereken die waarde vana (3)

4.2 Bereken die koördinate van die y−¿onderskep van g (2)




()
x
1
4.3 Oorweeg:h ( x )=
3


3|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 12 Junie Vraestel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 21, 2024
Number of pages
19
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.19

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
15 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions