Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Exam (elaborations)

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

Graad 9 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo: Totaal: 100 Die vraestel dek die volgende werk: Periodieke Tabel Name & formules van verbindings Chemiese Reaksies Reaksies met Suurstof Sure & Basisse Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. THE SMI

Content preview

GRAAD 9 NATUURWETENSKAPPE JUNIE TOETS
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die
VRAAGNOMMER (1.1.1-1.1.10) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.11. D.


1.1.1 Watter van die volgende kan jy NIE leer van ‘n chemiese formule nie?
A Elemente in ‘n verbinding B Fase van die element
C Verhouding van atome D Totale aantal atome


1.1.2 Watter van die volgende is NIE ‘n sub-atomiese deeltjie nie?
A Elektrone B Protone
C Neutrone D Nukleone


1.1.3 Wat is die prefix/voorvoegsel vir 6 atome?
A Hepta- B Heksa-
C Penta- D Tri-


1.1.4 ‘n Element het ‘n atoomgetal van 30 en ‘n massagetal van 65.
Hoeveel nukleone sal die atoom hê?
A 30 B 35
C 65 D 95


1.1.5 Die element in groep 15, periode 2 op die periodieke tabel…
A Koolstof B Stikstof
C Silikon D Suurstof




1|Page www.summariessa.co.za Natuurwetenskappe
Graad 9 Junie Vraestel

, 1.1.6 Die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n semi-metaal:
A Silikon B Lithium
C Magnesium D Koolstof


1.1.7 Stowwe aan die linkerkant van ‘n chemiese vergelyking:
A Produkte B Reaktante
C Metale D Nie-metale


1.1.8 Watter van die volgende is NIE ‘n manier om roes te keer NIE?
A Galvanisering B Elektroliese
C Verf D Olie


1.1.9 Stof met ‘n pH laer as 7 sal geklassifiseer word as ‘n:
A Suurlemoensap B Neutraal
C Suur D Alkalies


1.1.10 ‘n Neutrale stof sal ______ verkleur met universele indikator.
A Groen B Violet
C Kleurloos D Rooi [10x1]




1.2 Verskaf die korrekte TERM vir die volgende beskrywings. Skryf SLEGS die
TERM langs die VRAAGNOMMER (1.2.1-1.2.7) op jou antwoordblad.

1.2.1 Maatstaf van hoe alkalies of suur ‘n stof is.

1.2.2 Reaksie van ‘n stof met suurstof.

1.2.3 Naam vir groep 18 op die periodieke tabel.

1.2.4 Proses waarmee verbindings afgebreek kan word deur elektrisiteit te gebruik.

1.2.5 H2, O2, Br2, I2.

1.2.6 Naam vir groepe 3 tot 12 op die periodieke tabel.

1.2.7 Wanneer sure en basisse met mekaar reageer. [1x7]




2|Page www.summariessa.co.za Natuurwetenskappe
Graad 9 Junie Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 20, 2024
Number of pages
9
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.81
Purchased by 12 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
708
Followers
194
Items
781
Last sold
20 hours ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions