Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages

Graad 11 Wiskunde Junie Vraestel 1: Totaal:  100. Inhoud: Oplos van vergelykings Eksponensiële funskies Algebraise Funskies Parabool Asimptote en skets van grafieke Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Gr. 11 Wiskunde
Kwartaal 2 - 2024
Vraestel 1
Totaal: 100 punte Tyd: 2 uur


Leerder se naam : ________________________________ Gr. 11: __________.




Instruksies en inligting:


 Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae, beantwoord al die vrae.
 Jy mag 'n nie-programmeerbare en nie-grafiese sakrekenaar gebruik.
 Geen Tip – Ex mag gebruik word nie
 Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
 Sterkte!!



Onderwerpe wat in hierdie toets gedek word:

 Oplos van vergelykings
 Eksponensiële funskies
 Algebraise Funskies
 Parabool
 Asimptote en skets van grafieke




1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 1

,VRAAG 1

1.1 Los op vir x

1.1.1 x 2+ 5 x−6=0 (3)

1.1.2 5 x 2+ x−3=0 (korrek tot twee (2) desimale plekke) (3)

1.1.3 ( 2 x−1 ) ( x +3 ) ≥−3 (5)

1.1.4 √ x−√ x−5=1 (4)

1.2 Los gelyktydig vir x en y op, as:

2 x− y=1 en y 2−xy =x+7 (6)

1.3 Die diagram hieronder toon ’n sirkel met middelpunt O aan, wat deur die hoekpunte van
∆ ABC gaan.

AB is die middellyn, AC = (x +3) eenhede en BC = ( 5−x ) eenhede.




Bereken die waarde van x wat AB, die middellyn, ’n minimum lengte sal maak. (5)

[26]



2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 1

, VRAAG 2

2.1 Vereenvoudig:

x+1 x
3.2 −2. 4
(4)
3.2 x −22 x



2.2 Los op vir x

2
2.2.1 5 x 5 =20 (3)

2.2.2 12 x . 3x+ 1=648 (4)



3 x−2
2.3 Gegee: f ( x )= 2 (4)
x + 10 x +25

Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x ) gedefinieerd is.

[15]

VRAAG 3

Gegee die volgende twee funksies:

1
h ( x )= +5 en g ( x )=x+ 5
x

3.1 Bepaal die x – afsnit van h (3)

3.2 Skets netjiese grafieke van h en g op dieselfde assestelsel. Toon alle afsnitte met die
asse asook asimtote duidelik aan. (5)

3.3 Skryf die vergelyking van die verskillende asimptoot van h neer. (1)

3.4 Bepaal die koördinate van die snypunte van h en g. Toon alle berekeninge. (5)

3.5 Skryf die vergelyking van f neer indien f die refleksie van g om die lyn y=4 is. (2)

3.6 Skryf die vergelyking neer indien h transleer word sodat (-2 ; 3) die nuwe snypunt
van die asimptote is. (2)


3|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 19, 2024
Number of pages
16
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.19

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
15 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions