AFR HT Graad 11 Gebed tot die bome
1
, AFR HT Graad 11 Gebed tot die bome
Gebed tot die Bome – Vincent Oliphant
• Mens is die oorsaak van die vernietiging van die natuur.
• Die spreker spreek die bome direk aan: ”gebed tot bome en nie vir bome.”
• Dis eintlik `n smeekbede tot die bome om vergifnis te vra vir wat die mens in sy
ongevoeligheid aan die bome doen.
• En om te vra wat die mens kan doen om die situasie te verander.
• Die gedig word gedra en gebind met `n toon van nederigheid, dankbaarheid en
lof.
• Daar is `n eenheid in die intieme, waarderende en personifiërende terme
waarmee die bome aangespreek word: hulle is ”stil monnike”, ”waardige
vriende”, ”my vriende” en ”my behoud”
• Al ontbreek daar vaste rym in die gedig is daar eenheid met die gebruik van
herhaling: ”julle”, ”gee my” en ”om saam”.
• Die deurlopende enjambemente dra by tot die beklemtoning.
• In sy beskrywing gebruik die skrywer sagter ”vroulike” uitdrukkings:
”sagmoedige”, ”nog nooit `n hand teen iemand gelig...nie”, ”hulpeloos”, ”liefde”.
Ontleding: Gebed tot die bome
Vryevers: Daar is nie gewone gebruik van hoofletters en leestekens nie.
geen vaste rym, versreëllengtes of strofebou
Toon Nederigheid, dankbaarheid en lof
Tipografie Sommige versreëls is langer en korter en
die korter versreëls lig telkens `n belangrike
aspek in die gedig uit.
Strofe 1
1. mag ek altyd die voorreg hê Retoriese vraag
Voorreg word herhaal – beklemtoon die
dringendheid om bome altyd te sien
Eerstepersoonspreker
2