WISKUNDE
KWARTAAL 2 – FORMELE ASSESSERING
TOTAAL: 80 punte Tyd: 1.5 ure
Leerder se naam: ____________________________________ Gr. 8: __________.
Instuksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae, beantwoord al die vrae.
Geen Tip-Ex mag gebruik word.
Skryf in volsinne tensy ander instruksies gegee word
Sterkte!!
________________________________________________________________
Die volgende onderwerpe word in hierdie vraestel getoets.
Priemgetalle
Getalpantrone
Verhoudings
Basiese rekenkundige bewerkings
Faktore, veelvoude en eksponente
Wetenskaplike notasie
Algemene algebraïese uitdrukkings
Los vergelykings op
Identifisering van terme en koëffisiënte in algebraïese uitdrukkings
Vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings
Bewerkings met breuke en desimale
1|Page w w w.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 Junie Vraestel
, VRAAG 1
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte
antwoord en skryf die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) neer.
1.1.1 Watter van die volgende stellings is ’n kenmerk van ’n priemgetal?
A Die getal is ’n desimaal
B Die getal eindig met ‘n res
C Die getal kan slegs deur 1 deel.
D Die getal kan slegs deur 1 en homself deel.
1.1.2 -20, -15, -10, -5, Wat sal die volgende getal in hierde getal partroon wees.
A 0
B 5
C 10
D 15
1.1.3 Wat sal die res getal wees vir die volgende som: 1 256 ÷13
A 5
B 6
C 7
D 8
1.1.4 Verdeel 75 in die verhouding 3:2.
A 7:5
B 30:45
C 70:5
D 45:30
1.1.5 Voltooi: 2 ×8+12 ÷ 3−5
A 13
B 11
C 15
D 22 (5)
2|Page w w w.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 Junie Vraestel