100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 9 SW: Geskiedenis (Die Koue Oorlog)

Rating
-
Sold
-
Pages
15
Uploaded on
15-05-2024
Written in
2023/2024

Volledige opsomming oor Die Kerntydperk en die Koue Oorlog wat deel uitmaak van graad 9 se vak, Geskiedenis (SW). Dek die volgende onderwerpe: Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa, Einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: Atoombomme en die begin van die Kerntydperk, Definisie van die supermoondhede en die betekenis van Koue Oorlog, Area van konflik en die kompetisie tussen die Supermoondhede in die Koue Oorlog en Die einde van die Koue Oorlog 1989

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 15, 2024
Number of pages
15
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

1




DIE KOUE
OORLOG

, 2


Die Kerntydperk en die Koue Oorlog (1945-1990)


Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde
van die Tweede Wêreldoorlog in Europa
Kommunisme- ‘n Stelsel waarin die regering die ekonomie beheer en daar net
een politieke party bestaan.
Kapitalisme – ‘n Ekonomiese stelsel gegrond op mededinging en private besit.
Skadevergoeding – Betaling vir skade wat berokken is.
Atoombom – ‘n Kragtige en dodelike bom wat die energie gebruik wat
vrygestel word wanneer atome gedeel word.
>Die Verenigde State, die Sowjetunie en Brittanje het tydens die Tweede
Wêreldoorlog ‘n “Groot Alliansie” gevorm om teen Duitsland te veg.
>Nadat Duitsland in 1945 oorgegee het, het die spanning tussen hulle begin
toeneem en die alliansie is ontbind.
USSR versus VSA en die Weste
 Hoofverskil tussen
Unie van Sosialistiese
Sowjet Republiek en sy
bondgenote enersyds en
die Verenigde State en sy
bondgenote andersyds,
was dat hulle in total
verskillende politieke en
ekonomiese stelsels geglo
het.
 Die Weste (VN en
bondgenote) het aan
kapitalisme en demokrasie
geglo.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
esteterblanche i-to-i TEFL
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
46
Member since
2 year
Number of followers
22
Documents
12
Last sold
2 months ago
TEFL assignments

4.4

7 reviews

5
5
4
0
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions