100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Rating
-
Sold
3
Pages
19
Grade
A+
Uploaded on
12-04-2024
Written in
2023/2024

Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vrarstel 1: Totaal:  80 Inhoud: Afdeling A:  Leesbegrip [30 punte] Afdeling B:  Opsomming [10 punte] Afdeling C:  Taal [40 punte] Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. ZIT LOD

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
April 12, 2024
Number of pages
19
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


JUNIE EKSAMEN

GRAAD 10

JUNIE 2024



PUNTE: 80 TYD: 2 UUR


EKSAMINATOR: _________________
MODERATOR: _________________

DEPARTEMENTSHOOF: _________________


HIERDIE TAAK BESTAAN UIT 14 BLADSYE.


INSTRUKSIES EN INLIGTING


1. Hierdie taak bestaan uit DRIE afdelings.

, AFDELING A: LEESBEGRIP [30]
AFDELING B: OPSOMMING [10]
AFDELING C: TAAL [40]

2. Lees ALLE instruksies baie goed deur.

3. Beantwoord AL die vrae.

4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.

5. Trek ʼn streep na elke afdeling.

6. Nommer die antwoorde PRESIES soos dit op die taak genommer is.

7. Laat ʼn reël oop na elke antwoord.

8. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie.

9. Beplan jou tyd so:

AFDELING A: 50 minute
AFDELING B: 20 minute
AFDELING C: 50 minute

10. Skryf NETJIES en LEESBAAR.

11. Skryf slegs in BLOU of SWART ink.




2|Page www.summariessa.co.za Afrikaans EAT
Graad 10 Junie Vraestel

, AFDELING A

VRAAG 1

TEKS A: ARTIKEL

Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat daarop volg.

Amerikaners gaan 1,4 miljard vlerkies oor die Super Bowl-naweek
verorber

1. Dit word algemeen aanvaar dat alles in die VSA “groter” is: state, huise,
voertuie, porsies en klaarblyklik ook Amerikaners se eetlus vir hoender
gedurende die jaarlikse Super Bowl-voetbalkampioenskap.

2. Terwyl Suid-Afrikaners graag ’n stukkie biltong of braaivleis gedurende
sportwedstryde knibbel, voorspel die Nasionale Hoenderraad in die VSA dat
sy landsburgers meer as 1,4 miljard hoendervlerkies sal verorber terwyl
hulle op 11 Februarie na die kragmeting tussen die Kansas City Chiefs- en
San Francisco 49ers-voetbalspanne kyk.

3. Naas Thanksgiving is die dag waarop die Super Bowl gespeel word,
Amerika se grootste “eetdag”. Maar waar ’n kalkoen gewoonlik op
Thanksgiving geniet word, is hoendervlerkies Amerikaners se voorkeurkos
vir die Super Bowl-geleentheid, Aldus die raad se 2024-
hoendervlerkieverslag.

4. Maine is die enigste een uit die 49 state waar inwoners eerder kreef vir die
geleentheid sal opdis.

5. “Voetbal is ’n lekker fisiese kontak sport. Hoendervlerkies is lekker. Saam is
hulle nόg lekkerder,” het Tom Super voorsitter van die Nasionale
Hoenderraad gesȇ. “Natuurlik kan jy steeds jou skyfies, guacamole en pizza
geniet. Maar wanneer dit by spyskaarte Sondag kom, kraai hoendervlerkies
beslis koning.

6. Volgens Super geniet meeste Amerikaners (53%) ’n hoendervlerkie aan die
been eerder as ’n ontbeende hoendervlerkie. Altesaam 38% van
Amerikaners verkies steeds ’n hoenderborsie, hoewel vlerkies 20% van
Amerikaners se gunstelingsnit is.

7. Voorkeurdoopsouse vir hoendervlerkies is BBQ (52%), ranch (52%) en dan
die gewilde tradisionele Buffalo-sous (41%) – wat ook lekker kan brand.
Aartappelskyfies is die voorloper wat bykos betref (72%) , terwyl 14% ’n
slaaitjie saam met hul vlerkies geniet.

8. Om lesers te help visualiseer hoe baie 1,4 miljard hoendervlerkies is, het
Super dit soos volg uiteengesit: 1,4 miljard hoendervlerkies is genoeg sodat
elke man, vrou en kind in die VSA vier vlerkies elk kan eet. 1.45 miljard
hoendervlerkies is genoeg om 693 vlerkies op elke sitplek in elk van die


3|Page www.summariessa.co.za Afrikaans EAT
Graad 10 Junie Vraestel

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
546
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
669
Last sold
2 weeks ago

4.5

66 reviews

5
44
4
11
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions