BESIGHEIDSTUDIES
JUNIE 2024
VRAESTEL 2
VRAAG ONDERWERP PUNTE
1 Verskeie onderwerpe 20
2 Entrepreneuriese eienskappe 20
3 Sosiale verantwoordelikheid 20
4 Vorme van eienaarskap 20
5 Vorme van eienaarskap 40
PUNTE: 100
TYD: 1½
www.summariessa.co.za
,2|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 10 Junie Vraestel 2
, INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTE
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.
AFDELING C: Beantwoord die EEN vraag in hierdie afdeling.
Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vrae
in AFDELING C nagesien sal word.
2. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd genommerde
antwoorde nie.
3. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne geskryf
word.
4. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van 'n
antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer elke
vraag beantwoord word.
Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
8. Skryf netjies en leesbaar.
3|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 10 Junie Vraestel 2