TERMYN TOETS – KWARTAAL 1
ONDERWYSERS: MEV N.HARMSE
GR. 9 PUNT: 70
TYD: 60 MINUTE
DATUM:MAART 2024
VRAAG 1: GEE EEN WOORD VIR DIE VOLGENDE STELLINGS.
1.1) Wanneer die eiersel met ‘n spermsel verenig. [2]
1.2) Embrio wat twee maande al gegroei het. [2]
1.3) Vrystelling van ‘n eiersel of ovum uit die eierstok in die eierleier. [2]
1.4) Proses wanneer die embrio aan die veering van die baarmoeder heg. [2]
1.5) Tydperk van ongeveer 28 dae tussen maandstondes. [2]
[2 x 5][10]
VRAAG 2: PLANT- EN DIERSEL
2.1) Teken ‘n plantsel met ‘n opskrif en VIER korrekte byskrifte. [8]
2.2) Definieer die woord chloroplaste. [3]
2.3) Noem een funksies van die vakuool. [1]
2.4) Waaruit bestaan die vakuool? [1]
[13]
1|Page www.summariessa.co.za Natuurwetenskappe
Graad 9 Maart Vraestel
, VRAAG 3: PAS ITEMS.
KIES ‘N ITEM UIT KOLOM B WAT BY ‘N STELLING IN KOLOM A PAS. SKRYF SLEGS DIE
LETTER (A-O) LANGS DIE VRAAGNOMMER (3.1 – 3.10) B.V 3.1) C
KOLOM A KOLOM B
3.1) Dun lewende membraan wat beheer wat in en uit die sel A: Mitochondria
gaan. B: Chlorofil
3.2) Stram laag wat die selmembraan van planselle omhul. C: Sitoplasma
3.3) Stel energie vry gedurende asemhaling. D: Plantsel
3.4) Styf en buig nie maklik nie. E: Diersel
3.5) Groen molekule wat in die sitoplasma van plantselle F: DNS
aangetref word. G: Chloroplaste
3.6) Strukture in die sel se sitoplasma wat die selfunksies H: Deoksiribonukleïensuur
uitvoer. I: Sellulose
3.7) Beheer die sel se aktiwiteite. J: Selmembraan
3.8) Jellieagtige medium wat die sel vul. K: Eienskappe
3.9) Kenmerke van dinge wat ons kan herken. L: Organelle
3.10) Besit ‘n selwand. M: Stram
N: Selwand
O: Kern
[10]
2|Page www.summariessa.co.za Natuurwetenskappe
Graad 9 Maart Vraestel