Die vlerke van naaldekokers:
Vrae
1. Wie is die verteller in die verhaal?
2. Waarvan is naaldekokers simbolies?
3. Wat weet jy van die volgende karakters?
3.1 Ingrid
3.2 Walter
3.3 Issie
3.4 Justin
3.5 Gigi
3.6 Dokter Eksteen
4. Waar woon Kylie en haar ouers?
5. Waar is die eerste plek waar Kylie ‘n bietjie van Lieke se as strooi?
6. Waar is die tweede plek waar Kylie ‘n bietjie van Lieke se as strooi?