Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Exam (elaborations)

AFK1502 Werkopdrag 2 Sperdatum 28 Maart 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

AFK1502 Werkopdrag 2 Sperdatum 28 Maart 2024

Content preview

AFK1502
WERKOPDRAG 3
DUE DATE: 28 MAART 2024

, VRAAG 1

Lees die onderstaande teks aandagtig deur en beantwoord dan die vrae wat
daaroor gestel word:

1. Daar is niks so lekker soos om uit jou maag uit te lag nie. Dit maak nie saak of jy
saam met vriendinne of vriende giggel of kliphard skaterlag nie. Lag is goed vir jou.
Die oumense het altyd gesê “van lekker lag, kom lekker huil“. Dit is glad nie waar nie.
Lag is die beste medisyne vir jou en dit is boonop verniet.

2. Een van die beste kenmerke van lag is dat dit aansteeklik is. Dit is moeilik om
knorrig te bly as jy iemand heerlik hoor lag. Om te lag kan ‘n boodskap oordra aan
ander – dat jy die positiewe kant van die lewe sien. Dit is ook verder ‘n teken van
gemoedelike samesyn. Om te lag vir jouself kan ook die boodskap aan ander mense
oordra dat jy jouself nie te ernstig opneem nie.

3. Wat doen ‘n goeie lagbui alles vir jou? Dit laat jou dieper asemhaal en oefen jou
diafragma, asook jou gesig- en maagspiere. Dit verhoog jou hartklop en verlaag
spanning. Infeksie kan beveg word en pyn kan verminder word deur lag. Dit
verlaag die vlak van kortisol en adrenalien – die twee streshormone wat jou liggaam
se immuunstelsel onderdruk. Lag stel endorfiene vry wat positiewe verandering in
jou brein veroorsaak. Dit maak dit makliker om die regte gesindheid te hê en help om
‘n pessimistiese uitkyk te verander. Lag versnel ons metabolisme, masseer en
stimuleer van ons spiere, en ‘n verskeidenheid biochemiese stowwe word in ons bloed
vrygestel. Navorsing toon dat mense wat gereeld lekker lag tydelik ontspanne voel,
hulself bewapen teen depressie en hartsiektes en hul weerstand teen pyn verhoog.


4. Dit is harde werk om jou risiko vir hartsiektes te verlaag: oefening die regte dieet en
die vermindering van stres. Nou is daar ‘n makliker manier. Lag is die nuutste wapen
in die oorlog teen hartsiektes. Het jy gehoor van die hartspesialis wat dertig minute per
dag se humor aan hartpasiënte voorgeskryf het? Mediese navorsing het bevind dat
mense met ‘n gesonde hart meer geneig is om hartlik te lag as mense met hartkwale.
Mense wat dikwels lag, is ook meer geneig om humor te gebruik wanneer hulle met
moeilike situasies gekonfronteer word. Lagterapie kan ook pasiënte help wat ‘n
hartaanval gehad het. Pasiënte wat ná ‘n hartaanval as deel van hul terapie daagliks
vir 30 minute na ‘n snaakse video moes kyk se hartspoed was meer normaal, hul
bloeddruk laer en hulle het minder hartmedikasie nodig gehad.

Preview

1.1 Verskaf ’n elementêre bouplan vir bostaande teks. Gee vyf hoofvrae.


Tema (dit wat bespreek word):
HV1: Wat is die voordele van lag vir 'n individu?
HV2: Hoe beïnvloed lag interaksies tussen mense?

Document information

Uploaded on
March 8, 2024
Number of pages
7
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.82

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Unisian
4.3
(654)
Sold
5586
Followers
1438
Items
852
Last sold
3 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions