Eksponente:
eksponent(mag)
x
a
grondtal
WET 1- Mag van eksponent = 1
As die eksponent 1 is, is die resultaat dieselfde as die basis (grondtal)
bv a 1= a
1
9 ¿9
1
851 = 851
WET 2- Eksponentkrag = 0
As die eksponent 0 is & die basis is NIE 0 nie, is die resultaat 1
bv. a 0= 1
0
1=1
0
785 = 1
WET 3- Negatiewe eksponent
Omdat die uitleg negatief is, gaan die resultaat n breuk wees, waar die basis die noemer van
die breuk word.
1
bv a−m= (JY MAG NOOIT N EKSPONENT NEGATIEF LOS NIE)
am
1 1
6 = 2 =
−2
6 36
1 1
3 = 1 =
−1
3 3