Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Maart Vraestel: Totaal:  75. Inhoud: Berekeninge met getalle | Patrone en verhoudings | Datahantering Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. THE SMI

Content preview

GRAAD 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MAART TOETS

VRAAG 1
1.1 Mev Jones gee klas vir 4 Wiskundige Geletterdheid klasse met 35 leerders elk. 55% van
die leerders is seuns.

1.1.1 Hoeveel meisies is daar in elke klas? (2)

1.1.2 Vir hoeveel seuns (total) gee Mev Jones klas? (2)

1.1.3 Verskaf die verhoudings seuns tot meisies in eenvoudigste vorm. (2)

1.2 Mev Jones gee vir haar klasse ‘n toets uit 70 en die resultate verskyn in die tabel hieronder.
Die persentasies is die gemiddeld tussen al die seuns/meisies in hul onderskeidelike
klasse.

Klas Seuns Meisies
A 54% 65%
B 72% 64%
C 70% 70%

1.2.1 Bepaal watter klas het die algehele hoogste gemiddeld. (2)

1.2.2 Bepaal die gemiddelde punt vir die seuns in die B klas. (2)

1.2.3 Bepaal die slaagpunt indien die slaag persentasie 40% is. (2)

1.3 Die Graad 10 sport afrigter moet hemde bestel vir al 215 Graad 10s. Hy sien die volgende
spesiale aanbieding:

BESTEL NOU!!!

Eerste 100 hemde (enige grootte) @ R69,80 per hemp.
Volgende 100 hemde (enige groote) @R55,50 per hemp.
Enige aantal hemde daarna (enige grootte) teen R49,99.

145 Kerk Straat, Kimberley. 1181


1.3.1 Wat is die naam van die winkel met die spesiale aanbieding? (2)

1.3.2 Waar is die winkel? (2)

1.3.3 Bereken hoeveel hy sal betaal vir 215 hemde. (4)


1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde Geletterdheid
Graad 10 Maart Vraestel

, 1.3.4 Rond jou antwoord in VRAAG 1.3.1 af tot die naaste R10. (2)

1.3.5 Die afrigter bestel die hemde en kry ‘n verdere 10% afslag agv die grootte van
die bestelling. Bepaal die nuwe prys. (4)
[26]


VRAAG 2
Jane wil vir haar ouma gaan kuier gedurende die skool vakansie. Sy sal die bus moet vat
aangsien beide haar ouers werk. Haar ouma bly 3 dorpe – 421km weg.

2.1 Indien die bus teen 100km/h die hele rit ry, bepaal hoe lank (in ure en minute die rit
haar sal neem. (3)

2.2 Die roete sluit ‘n 20-minute stop op die tweede dorp in, hoe lank sal dit die rit maak? (2)

2.3 Die bus ry 6h15am vanaf die busstasie, teen watter tyd kan Jane se ouma haar verwag?(3)

2.4 ‘n Retoer buskaartjie kos R365,00. Bepaal hoeveel dit uitwerk per kilometer gery. (3)

2.5 Jane se ouers besluti om 65% van haar kaartjie te betaal. Bepaal die oorblywende
bedrag wat Jane moet betaal. (3)
[14]


VRAAG 3
Die grafiek hieronder toon die resultate van navrae gedoen in ‘n skool oor die leerders se
gunsteling sportsoort om te kyk.




3.1 Hoeveel leerders is daar in die skool? (2)

3.2 Bepaal die omvang van die data. (2)

3.3 Bepaal die median van die data. (2)

3.4 Bepaal die aantal leerders wat balsportsoorte kyk. (2)

3.5 Bepaal die persentasie leerders in die kategorie OTHER. (2)
[10]
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde Geletterdheid
Graad 10 Maart Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 5, 2024
Number of pages
6
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
18 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions