Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Maart Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Maart Vraestel en Memo: Totaal:  100 punte. Die vraestel dek die volgede werk Vektore in 2D | Newton se Wette | Elektrostatika Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI

Content preview

GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE MAART TOETS

VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die VRAAGNOMMER
(1.1-1.6) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.7 D

1.1 Die grafieke hieronder toon die verhouding tussen die nettokrag en die versnelling
vir twee massas X and Y.




Watter een van die volgende stellings is waar?
A X het ‘n groter massa.
B Die voorwerpe het gelyke massa.
C Y het ‘n groter massa.
D Die massa affekteer nie die gradient van die grafiek nie.

1.2 In watter van die volgende gevalle sal die resultante krag wat op ‘n voorwerp inwerk
gelyk wees aan 0N.
A ‘n Voorwerp beweeg teen konstante versnelling.
B Wanneer die enigste krag wat op die voorwerp inwerk, gravitasiekrag is.
C ‘n Voorwerp wat gelyke verplasings elke sekonde ondergaan.
D ‘n Voorwerp wat beweeg met toenemende versnelling.

1.3 Watter van die stellings hieronder beskryf Gewigloosheid die beste?
A ‘n Voorwerp beweeg teen konstante snelheid opwaarts vanaf die grond.
B ‘n Voorwerp beweeg teen konstante spoed afwaarts vanaf die grond.
C ‘n Voorwerp wat opwaarts versnel weg vanaf die grind deur ‘n konstante toegepaste
krag.
D ‘n Voorwerp versnel afwaarts na die Aarde met ‘n versnelling van 9.8m.s -2.

1.4 Die traagheid van ‘n voorwerp …

A is groter indien sy massa Kleiner is.
B neem toe indien die toegepaste krag op die voorwerp toeneem
C is die weerstand tussen enige verandering in sy toestand van beweging
D neem toe soos die wrywingskrag op ‘n voorwerp toeneem

1|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskap
Graad 11 Maart Vraestel

, 1.5 ‘n Ruimtevaardiger het ‘n gewig van Fg op die Aarde. Watter afstand, in terme van die
radius van die Aarde (r), sal die ruimtevaardiger wees indien sy gewig 1⁄4 van sy gewig (F g)
op die oppervlak van die Aarde is?
A 2r
B R
C 1⁄2 r
D 1⁄4 r

1.6 ‘n Boks word voorwaarts geskuif met ‘n krag van 100N maar hy beweeg nie. ‘n Moontlike
rede daarvoor is:

A wrywingskrag is ook 100N.
B wrywingskrag is meer as 100N.
C wrywingskrag is minder as 100N.
D geen van die bogenoemde.
[12]

VRAAG 2
Die graad 11 leerders leer that daar meer as een manier is om die resultant van twee vektore te
bepaal. Een manier is die komponent metode. Hulle wil hierdie metode gebruik om die resultant
van die kragte wat op die emmer inwerk deur die toue waarvan die emmer hang, te bereken. Die
emmer is stilstaande.

2.1 Definieer die term resultant. (2)

2.2 Die spanning in tou P is 130N teen ‘n hoek van 30° tot die vertikaal en die spanning in
Q is 91,92N teen 45° tot die vertikaal.




Bereken die grootte van:
2.2.1 Horisontale komponente van P en Q onderskeidelik. (4)
2.2.2 Vertikale komponente van P en Q onderskeidelik. (4)
2.2.3 Resultant van horisontale komponente. (1)
2.2.4 Resultant van vertikale komponente. (1)
2.2.5 Resultant van die kragte uitgeoefen deur P en Q op die emmer. (1)

2.3 Bepaal die massa van die emmer. (3)

2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskap
Graad 11 Maart Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 30, 2024
Number of pages
14
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
18 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions