Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Exam (elaborations)

Graad 7 Lewensoriëntering (LO) November Vraestel en Memo - 2023

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Graad 7 Lewensoriëntering (LO) November Vraestel en Memo: Totaal:  70 punte. Inhoud: Afdeling A:  Kontekstuele vrae. (25 punte) Afdeling B:  Kortvrae en langer vrae. (25 punte) Afedling C:  Beantwoord enige TWEE van die drie vrae. (20 punte) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. JOA DLG

Content preview

LEWENSORIËNTERING
NOVEMBEREKSAMEN 2023
GRAAD 7

TYD: 1 uur TOTAAL: 70


INSTRUKSIES

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en NEGE vrae:
1.1 Afdeling A: Kontekstuele vrae (25 punte)
1.2 Afdeling B: Kortvrae en langer vrae (25 punte)
1.3 Afdeling C: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae. (20 punte)
2. Beantwoord al die vrae van elke afdeling, tensy anders vermeld.
3. Lees deur die hele vraestel voordat jy dit beantwoord.
4. Nommer elke vraag soos aangedui.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Trek ’n lyn ná elke vraag.
7. Begin elke afdeling op ’n nuwe bladsy.
8. Gebruik slegs ’n blou balpuntpen.
9. Trek werk duidelik dood wat nie gemerk moet word nie.




1|Page www.summariessa.co.za LO
Graad 7 November Vreastel 1

, AFDELING A

VRAAG 1

Meervoudigekeusevrae. Vier opsies word as moontlike antwoorde op elk van die
volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommer (1.1–1.10), bv. 1.11 D.

1.1 Watter een van die volgende is nie ’n faktor wat groepsdruk op ‘n mens het nie?

A Gebruik van Alkohol
B Misdaad
C Boelie en rebelse gedrag
D Kreatiwiteit

1.2 Watter een van die volgende is ‘n goeie waarde wat ‘n rol in jou loopbbaan kan

speel?

A Oneerlikheid
B Hardwerkend
C Negatiwiteit
D al die bogenoemde

1.3 Simptome van Vigs

A Koors
B Moegheid
C Mondsproei
D Al die bogenoemde

1.4 Onwettige middel.

A Hoesstroop
B Slaappille
C Dagga
D Sigarette

1.5 Skrif van die Hinduisme geloof

A Bybel
B Tripitaka
C Koran
D Vedas



2|Page www.summariessa.co.za LO
Graad 7 November Vreastel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2024
File latest updated on
January 9, 2024
Number of pages
14
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.50
Purchased by 13 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions