Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Paternoster vir Suid-Afrika Gedig 4

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages

This summary of Paternoster vir Suid-Afrika in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Paternoster vir Suid-Afrika, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Content preview

ʼn “Paternoster” is ʼn Latyns-Roomse term vir Onse Vader.
Hier word gebid dat goeie mensverhoudinge tussen al die inwoners van die land geseën sal

Paternost word.



er vir
Strofe 1:
Handel oor die gebedsversoek. Aanspreekvorm “Here” sluit aan by die title wat die
begin van die gebed aandui. Die “name” word in versreël 2 uitgebrei. “al” Verwys na
Vryevers elke burger van die land. Aandagstreep (-) uitbreiding volg van wie al die kinders is
waarna verwys word en beklemtoon “hulle” in versreël 3.
KopletDie Kinders
1. Here, laat die name geheilig word
2. van al die kinders van die land - Strofe 2:
Handel oor ʼn terugflits na die spreker se eenvoudige kinderdae op die plaas.
Tipografiese inkeping ondersteun en beklemtoon “van hulle” wat al die kinders is
waarna verwys word. Versreël 4-6 dui op dinge wat kinders gedoen het, toe het vel
3. van hulle
Kwatryn
kleur geen verskil gemaak nie- verwys na die eenvoudige kinder dae. “wol getrap”
4. wat modderkoekies gebak het uit sy aarde, Nadat wol geskeur is moes dit getrap word, en was ʼn aangename aktiwiteit gewees
5. dassies skrikgemaak het in sy klowe, vir kinders. “ sy ” Verwys na “die land” in versreël 2. Die herhaling beklemtoon dat di
took verwys na die Skepper van die aarde.
6. wol getrap het in sy krale.
Strofe 3:
Jeugherinneringe Ek-Spreuker is an word, dis iemand wat op ʼn plaas grootgeword het. “asemloos
7. Ek het asemloos toegekyk : toegekyk”- dui op die spreuker se verwondering oor die skaapskeerders se
8. swart bolywe geboë oor magtelose diere vaardigheid. Versreël 7 word tipografies uitgehef- inkeping volg- lê klem op die
res van die akt (Beklemtoon). Dubbelpunt (:) verdere verduideliking volg.”skerp
9. en skerp skêre wat my laat wag het,
skêre” s-alliterasie en e-assonansie, beklemtoon die geluid van skaapskêre
10. bang vir die glip-slag, die bloed, die pyn. (klanknabootsend) “bang vir die glip-slag, die bloed, die pyn”-spreuker ervaar
11. Maar die swart versigtige hande vrees, metafories dui dit op die spreuker se vrees vir konflik en konfrontasie
tussen swart en wit mense van die land. Herhaling van “ die ” is gepas, want dit
12. het selde dieper as die wit geknip beklemtoon die aparte gedagtes. ”Maar” hef die vrees. “die swart” Verwys na
13. en ek kon die lootjies uitdeel die swart plaasarbeiders. “versigtige hande”; “selde dieper”- dui op
skaapskeurders se vaardigheid. “lootjies” sluit aan by die Bybelse verwysing ‘ Die
14. want die arbeider was sy loon waardig arbieder is sy loon werd’ (1 Timotheus 5 vers 18). “vrygemaak”-simbolies-
15. volgens die aantal wat hy vrygemaak het vrygemaak van die vrees/die verhouding tussen wit en swart is herstel, kan
kontras verhouding wees want swart en wit sal beter oor die weg kom as vrees
16. om ligvoets teen die somerheuwels uit te wei.
uit die weg geruim word. “ligvoets”; “wei”- metafories swart en wit leef vry in
harmonie saam. Enjambement (versreël 11-12 gee vloeiendheid wat die kunstige
Teenstellin beweging van die hande ondersteun
Tersine
17. Maar die bale is lankal toegewerk en weggestuur,
g
18. die wololie van my voete afgewas,
19. my bene nie meer lam getrap nie. Strofe 4:
“Maar” dui op teenstelling- dui tydsverandering aan. “lankal” Die verlede is
Gebe onherroeplik verby ‘bale is lankal toegewerk en weggestuur’. A.g.v die trapper was
20.
Kwintetd Vergewe ons, die vergeetagtiges, die uitgerustes, die kinders se voete met “wololie” besmear. Die trapper van die wol het die
21. soos ons hulle vergewe, die luidrugtiges kinders uitgeput “lam getrap” Spreuker is nou volwasse.
22. wat nooit binne die kraal was nie, Strofe 5:
23. wat nooit rietperd gery Versreël 20 en 21, die baie mommas en die alleterasie van die v-klank, verstadig
24. en kaalvoet geloop het nie, die tempo om die gebedsversoek te beklemtoon. “vergeetagtiges”, “uitgerustes”-
die wat as kinders, ongeag kleur, saam gespeel en gewerk het, staan in kontras met
die “luidrugtiges” die wat rumoerig te kere gaan oor rassekwessies. Die
25. en Here, sien ons hande aan : “luidrugtiges” word deur tipografiese wit en metaforiese natuurbeeld
Kwatryn beklemtoon. “nooit binne die kraal was nie”- nie deel was van die swart en wit
26. Kyk, om my wit pols is ʼn armband van gras ; verhoudinge nie. “nooit rietperd gery”- nooit saam met kinders van ander kleure,
27. my donker speelmaat het dit kunstig gevleg ras en taal gespeel nie. “kaalvoet geloop”- nie saamgedeel in die swaarkry nie.
“uitgeruste” mense wat ʼn gemaklike lewe gehad het, staan in kontras met
28. soos ek nooit kon nie … “kaalvoet loop”.



Strofe 6:
Na die dubbelpunt volg ʼn verduidelikking van die simboliese betekenis van hande- dis om mee te vat, dit versinnebeeld dade. Die
kontras wat wit en swart gevorm het, word nou versoen met ʼn simboliese armband van vriendskap. Versreël 26 kommapunt (;) pas
versreël 28 tot 28 by mekaar, maar word tipografies deur die kommapunt geskei. “wit” teenoor “donker” alhoewel geskei, vul ons
mekaar aan. Ellips (…) versterk die aandag op die interafhanklikheid van mekaar- ons in Suid-Afrika het mekaar nodig.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
2
Written in
2023/2024
Type
Summary
$4.76

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
5.0
(3)
Sold
22
Followers
5
Items
19
Last sold
2 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions