100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Vroue van Vermeer Gedig 3

Rating
-
Sold
-
Pages
1
Uploaded on
05-01-2024
Written in
2023/2024

This summary of Vroue van Vermeer in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Vroue van Vermeer, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Show more Read less
Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Vroue
Verwys na die verskillende vroufigure in Vermeer se skilderye.”Skilderye van
Vermeer” kan ontstaan word, dui op vroue van die sewentiende eeu
Title voorbeeld van metonimia


van
Vryevers Versameling Beeldgedig Versreël 1-2:
Gebruik van onpersoonlike voornaameoord, “Dit” in plaas van hulle bevestig die gedagte dat
1. Dit is meestal ʼn mooi jong vrou.
Vermeer
die vroue in die title nie mens is nie maar skilderye. “meestal”(1) en “Meestal”(2) is herhaling
en vooropplasing, dit wys dat in die gedig nie net oor een van Vermeer se skilderye gaan nie,
2. Meestal is sy alleen binnenhuis, maar oor sy hele oeuvre. Vroue uitgebeeld in skilderye is gewoonlik jonk en mooi, tipies van die
3. dalk met ʼn wit veraf brief wat sy sewentiende eeue- jonk, vlekkeloos en onderdanig. “alleen” en “binneshuis” suggereer dat die
vashou, vrou “sy” meestal ingeperk, afgesonder en op haar eie is.
4. naby, in ʼn gloeiende klein hand
5. voor ʼn Kleiner of groter oop Versreël 3-4:
6. venster. Daar kom ʼn ligte geruis “veraf brief” dit betrek die idee van die universele en onmeetlike waarvan sprake is in
versreël 23 “universum” verklaar ook die “alleen” in versreël 2. Haar eggenoot is buite die
7. van ʼn wêreld aan uit ʼn land- binneshuise grense waar sy haarself bevind, hy is waarskynlik iewers op die kaart wat teen
8. of groter wêreldkaart die “muurvlak” hang( versreël 9). “gloeiende” verwys na die lig wat van buite ko men die
hand van die vroulike figuur belig sodat dit “gloei”- helder sigbaar is. “gloeiende klein hand”
9. wat teen die muurvlak oorkant Die beskrywing van die vrou as ʼn “mooi jong vrou” word ondersteun deur die verwysing.
10. hang, daar waar seestrome en wind Metafoor- “gloeiende” kan hier interpreteeer word dat die vroufiguur se hande (figuurlik) ʼn
warmte uitstraal, warm en saggies. “naby”teenstellend/kontras met “veraf”
loop
11. met haar land se grense skeepvaart.
12. Sy staan, sy sit, sy buk oor kant, Versreël 5-6:
13. sy droom of sluimer Die lig wat Vermeer se vrou skildery verlig kom van ʼn oop of geslote venster. Die
vrou wat geposisioneer is voor “ʼn Kleiner of groter oop venster”, kan moontlik dui
14. in lig wat in vlokkies of korrels brand op ʼn smagting na ʼn bevryding van hul beperkende en inperkende bestaan. “ligte
15. of dof kaats in die ruimer geruis”- klanknabootsing (stylfiguur) wat die geluid van die see en die wind
betrek(seevaarders)-sinestesie
16. ruimte van ʼn skildery of spieël of in ʼn
wynhouer
17. ivoor maak, of sy speel klavesimbaal
18. of sy loer oor haar skouer Versreël 7-11:
Hierdie gedeelte betrek Nederland se seevaarders wat in die sewentiende eeu die wêreld
19. en dra ʼn sonnende pêrel teen haar nek deurkruis het. Die gedeelte betrek dus die buitewêreld in teenstelling met die geslote,
20. se skade. En altyd is daar lig wat afstraal beknopte binnewêreld waarin die vroulike figuur vasgevang is. Metafoor(beeldspraak) -
“wêreldkaart”is die metafoor vir die seevaart van die land. Metafories verwys die kaart ook
21. in die liefs klein afgemete vertrek, na die Nederlandse nuuskierigheid om die wêreld te gaan verken.
22. oorvloedig, uit die oop grote
23. universum en wat die klein aardse Versreël 12-17:
Versreël 12 en 13 en 18 verwys na verskeie van Vermeer se skilderye.”lig wat in vlokkies of
geslote korrels brand of dof kaats” verwys na die skilder van lig in die skilderwerk van Vermeer, dit
24. stilte in die onmeetlike laat asemhaal. belig sekere dele van die donker binneruimte. Hy span “vlokkies” en “korrels” as metafoor
(beeldspraak) vir die ligte spatseltjies verf wat hy in sy skilderye aanbring, om ʼn illusive te
skep dat die voorwerpe in sy skilderye glinster, kaats en glim. Versreël 16 en 17 verwys
weer na spesifieke uitbeeldings- ʼn “spieël”, ʼn houer vir wyn gemaak van ivoor. Hierdie
Tema: “invoor maak” is ʼn metafoor om te sê dat die lig wat die ruimte binnestroom die roomwit
Vroue het ook nou ʼn volwaardige bestaansreg in die of beige wynhouer van keramiek ivoorkleurig laat voorkom
gemeenskap/wêreld.


Versreël 18-20:
Boodskap: Verwys na ʼn spesifieke skildery waar die fokus op die verligte pêreloorbel van die vrou wat
Stemming: helder verlig is, val. Polisindeton hierdie rits handelinge wat deur “ of ” geskei word, wil juis
Dis duidelik dat ʼn vrou
Rustige atmosfeer die talle moontlikheid en handelinge wat ons in Vermeer se skilderye raaksien, uithef e
haar plek in die wêreld
moet en kan inneem naan die groot klok hang. Sinekdogee (stylfiguur) “ʼn sonnende pêrel”, verwys nie net na ʼn
enkel blink pêrel nie, maar ook na ʼn stel oorbelle en ʼn string krale.


Versreël 21-24:
Die herhaling “in” beklemtoon die binnedring van die geslote ruimte deur die lig van buite, die akuut op eerste in dui op die diep
indrining van die lig aan. Cloete gebruik “universum”, “onmeetlike” en “altyd is daar lig”- hier betrek hy die idee van die
Toon: Nederlandse vroue wat vir tyding van hul afwesige geliefdes wat van hulle weg is, wanneer hulle tyding kry soos die vrou met die
Rustig “brief”- kom iets van die heelal/ die buitenste “onmeetlike” ruimte hulle geslote ruimte binne en kan hulle weer “asemhaal”. Die
lig gee hoop aan vroue en ʼn lewegewende element wat die enkele vrou figuur verbind met die groter heelal waarvan sy deel is.
$4.70
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
20
Member since
2 year
Number of followers
5
Documents
19
Last sold
2 months ago

5.0

3 reviews

5
3
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions