Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Die Bokser Gedig 2

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages

This summary of Die Bokser in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Die Bokser , that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Content preview

Die
L=Bokser is in ʼn geveg met ʼn teenstander en ʼn geleidelike disintegrasie van krag word
aangetref
F=Mens is in ʼn groot mate met sy “ander ek” in ʼn geveg, die mens sterf uiteindelik.

Koplett
Versreël 1-2:
e Die spreuker is objektief, hy neem slegs Verwys Letterlik na die tou van die kryt wat grense stel. Dit dui op die beperkte ruimte
as buitestaander waar.
waarbinne die geveg plaasvind. Simbolies/Figuurlik dui dit dus op beperkings, reels,
1. Die grense van die klein kryt
inperkings waar die geveg van die lewe plaasvind (metafoor) “Klein” assonansie
2. is hellende onvastigheid,
Versreël 3-4:
l
“skim teen skim” met ander woorde nog net skynhoue, skermhoue.Die 2 boksers slaan
3. waar wit bors fier teen wit bors staan aan die beging net so voel-voel, mik-mik voordat werklike houe kom. ʼn “skim” beteking
4. en skim teen skim die skynhou slaan; hulle sien mekaar nie duidelik nie. s alleterasie word gebruik om ʼn groter, sensitiewe krag
en uitdrukking te gee. I-assonansie beteking die dood se aanslag op die mens.


5. die lyf word wieging- ritmies, sterk- Versreël 5-8:
6. tot skerm en liemaak ingeperk; Besig om liggaamlik en geestelik te verswak. Ritme van geveg word oorgedra deur
leestekens. “liemaak” beteken dis ʼn blufspel/flous. Alleterasie s dui dit an. “wyl” terwyl-
ter wille van die ritme/metrum. “fel” intens- dis baie erg. Versreël 7 wys die aggressie van
die 2 boksers. “mik” en “koes” sluit an by die “skim” in Versreël 4.
7. vier donker oë blits fel en woes,
8. wyl twee gedaantes mik en koes; Versreël 9-10:
“maar” teenstelling/wending. Die boksgeveg beging ʼn werklike geveg word. Die harde
vuishou “groteske” en “smak” en die bokser se “lis” laat die teenstander se weerstand
9. maar elk groteske vuis se smak verkrummel. Ellips- die leser kan self dink hoe die weerstand verder verkrummel, dit
10. laat lis en weerstand verder knak… suggereer dat die opponent wat stadigaan verswak; ʼn proses wat aanhou is.
Verwys na die spreuker se liggaam en
Versreël 11-14:
beging betrokke raak
“rank”liggaam is ʼn lang, slanke liggaam. So liggaam is kwesbaar en “weerloos”. Die tempo
11. die liggaam is so rank gebou
van Versreël 12 is baie stadig vanweë die beklemtoning van “die” en die leesteken (;) aan
12. en weerloos teen die man se hou;
die eiende van die Versreël.Die teenstander se houding is selfverekerd. Hy is “grysend”-
Die spreuker is subjektief, hy raak fisies min wegkoms (personifikasie). Hy is dus die meerdere, Aan die eiende is hy ook die
betrokke by die geveg oorwinnaar.
13. tog sal my mokerslag hom tref
14. waar hy vaag en grynsend hef, Versreël 15-18:
“versplinter” en “verkerf” hou verband en dui op gebrokenheid en breekbaarheid. “glas”
glassplinters gee verwronge beelde. Uit strofe 8 blyk dit dat die bokser die teenstander
15. sy beeld versplinter in die glas glad nie meer kan sien nie. Waar die opponent moes wees, is die bokser nou self
16. waar netnou my gestalte was; “weerskyn”- dit kan die ek se eie gestalte wees en uiteindelik gelees word as die dood of
groter mag. In Versreël 18 word die bokser se lyf vergelyk met ʼn koringgerf. Die bokser se
lyf val op die krytvloer “soos ʼn koring-gerf” wat val as dit afgesny word.Ellips suggereer
17. ʼn flicker-weerskyn word verskerf, die dramatiese neerstort van die uitgeslaande bokser wat hier gebeur wanneer die
bokser platgeslaan word.
18. ʼn lyf stort soos ʼn koring-gerf…
Die spreuker is nou bewusteloos en die Versreël 19-22:
eiende word deur ʼn buitestaander vertel
Retoriese vrae (Versreël 19-22) betrek die leser by die gebeure, leser moet nadink oor
19. Wie is die man wat roerloos lê,
wat hier gebeur. Elisie “wie’t” ʼn klank word weggelaat om by die ritme van die gedig aan
20. wie’t ʼn bekende naam gesê?
te pas. Die herhaling van “Wie” beklemtoon die onsekerheid van die spreker. Die bokser
verloor sy bewussyn en nou is daar ʼn buitestander aan die word. Ellips dui aan dat die
bokser besig is om sy bewussyn te verloor. Dit word deur die woorde “flakker ligte”
21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit, beklemtoon. Letterlik- aan die eiende wen die teenstander die boksgeveg. Figuurlik-
22. en waarom flakker die ligte uit…? gesproke is dit die mens, wat gereed en veglustig is, wat die geveg teen die lewe verloor.
Die aanslae van lewe maak die mens weerloos. Uiteindelik volg die dood

Boodskap: Toon:
Tema: Stemming:
Die lewe is eientlik maar ʼn Angstig, spannend,
Weerloosheid en Hartseer en donker
boksgeveg en die dood is amper wreedaardig
aftakeling van die mense
uiteiendelik die wenner

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary
$4.76

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
5.0
(3)
Sold
22
Followers
5
Items
19
Last sold
2 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions