Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Hoofstuk 14 - Aanbieding en Datarespons

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
30-11-2023
Written in
2023/2024

DBE Gr12 Besigheidstudies (AFR) Handboek word as hulpbron gebruik vir die opsomming van Hoofstuk 14, Aanbieding en Datarespons

Institution
Course

Content preview

BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12




HOOFSTUK 14: AANBIEDING
EN DATARESPONS

, HOOFSTUK 14: AANBIEDING EN DATARESPONS
AANBIEDING

1. Faktore wat oorweeg moet word wanneer ‘n aanbieding
voorberei word(VOOR AANBIEDING)
• Duidelike doelwitte en hoofpunte van die aanbieding.
• Inligting aangebied behoort relevant en akkuraat te wees.
• Ten volle vertroud wees met die inhoud van die aanbieding.
• Agtergrond van die gehoor om te bepaal watter visuele hulpmiddele
toepaslik sal wees.
• Oorweeg die tydraamwerk vir die aanbieding, bv. vyftien minute
beskikbaar vir die aanbieding.
• Oefen om 'n selfversekerde aanbieding te verseker.


2. Faktore wat die aanbieder tydens die aanbieding in ag moet
neem(TYDENS AANBIEDING)
• Noem die belangrikste inligting eerste.
• Gebruik toepaslike afdelingtitels/opskrifte/sub-opskrifte/'bullets'.
• Staan in 'n goeie plek, waar die gehoor die aanbieding duidelik kan sien.
• Vermy dit om agter die toerusting weg te kruip.
• Behou oogkontak met die gehoor.
• Wees hoorbaar vir alle luisteraars.


3. Hoe om vrae na afloop van ‘n aanbieding op ‘n nie-
aggressiewe en professionele wyse te hanteer(NA DIE
AANBIEDING)
• Staan tydens die hele terugvoersessie.
• Hy behoort eers goed te luister en dan te reageer.
• Wees reguit/eerlik/opreg wanneer vrae beantwoord word.
• Hou antwoorde kort en bly by die punt.
• Moedig vrae vanuit die gehoor/belggers aan.
• Spreek altyd die vrae aan, nooit die persoon nie.


4. Areas van verbetering in die volgende aanbieding
• Jy behoort die doelwitte wat nie behaal is nie, te hersien.
• Gebruik toepaslike humor.
• Jy moet altyd voorbereid wees om inligting by te werk.
• Besin oor kritiek en vermy dit in toekomstige voorleggings.
• Besin oor die logiese vloei van die formaat.
• Besin oor die lengte van die aanbieding om inhoud by te voeg of te
verwyder.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
November 30, 2023
Number of pages
5
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$3.17
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wilmathuynsma North-West University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
39
Member since
3 year
Number of followers
13
Documents
29
Last sold
2 months ago
Work smarter, not harder

Werk slimmer en bereik jou A gemiddeld!

4.9

17 reviews

5
16
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions