BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12
HOOFSTUK 12: MENSEREGTE,
INKLUSIWITEIT EN
OMGEWINGSKWESSIES
, HOOFSTUK 12: MENSEREGTE, INKLUSIWITEIT EN
OMGEWINGSKWESSIESKONFLIKBESTUUR
MENSEREGTE, EKONOMIESE, SOSIALE EN KULTURELE REGTE
1. Beskryf die volgende menseregte in die werkplek
Privaatheid
• Hulle moet nie persoonlike inligting oor werknemers aan enige iemand
beskikbaar stel nie.
• Inligting van werknemers wat hulle MIV/Vigs-status bekend gemaak het of
enige ander chroniese siekte moet streng vertroulik hanteer word.
• Dit is onwettig om ander mense se e-posse te lees of gesprekke op te neem
behalwe as dit duidelik en vooraf gereël is.
Waardigheid
• Besighede moet alle werknemers met respek behandel ongeag hulle sosio-
ekonomiese status.
• Hulle mag nie werkers dwing om werk wat hul in 'n verleentheid kan stel te
doen nie.
Gelykheid
• Besighede moet gelyke geleenthede gee op grond van
ras/geslag/geloof/seksuele oriëntasie, ens.
• Gelyke betaling vir werk van gelyke waarde.
• Hulle moet relevante wetgewing regverdig op alle vlakke toepas.
Vryheid van spraak en uitdrukking
• Besighede moet oop kommunikasiekanale tussen bestuur en werknemers
toelaat.
• Hulle moet werknemers 'n platform gee om hulle griewe sonder enige
viktimisasie of intimidasie te lug.
• 'n Werknemer mag nie gestraf word as hul opinies gelug word nie.
Inligting
• Werknemers moet toegang tot inligting te hê, ingesluit alle inligting wat deur
die regering gehou word.
• Besighede moet deursigtig in hul finansiële state wees.
• Werknemers moet in kennis gestel word soos wat nuwe inligting beskikbaar
gestel word.
Veiligheid, sekuriteit en beskerming van lewe
• Besighede moet beskermende drag aan werknemers verskaf, bv.
handskoene en skoene.
• Hulle moet aan wetgewing voldoen soos bv. 'COIDA', ens.
• Besighede moet voorkomende maatreëls te tref om te verseker dat
werknemers en hul besittings veilig in die werkplek is.