Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Summary

Summary Graad 9 NW Opsommings, kwartaal 1-4

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Opsommings vir Graad 9 NW, kwartaal 1-4

Content preview

GR9 NW OPSOMMINGS
KWARTAAL 4 2022


‘n Krag is ‘n trek of stoot.
 Uitwerking van ‘n krag:
-Beweging
-Vervorming
-Rotering
-Verander van rigting
-Bring voorwerp tot stilstand
 Voorwerpe oefen kragte op mekaar uit in pare.
Die kragte:
-is ewe groot,
-werk in teenoorgestelde rigtings,
-werk gelyktydig op twee verskillende voorwerpe in
 Kragte tree altyd in pare op.
 Soorte kragte:
KRAGTE
Nie-kontakkragte of veldkragte: Kontakkragte:
Werk oor ‘n afstand Voorwerp raak aan ander
voorwerp
Voorbeelde: Voorbeelde:
1. Gravitasie- 1. Meganiese kragte
aantrekkingskrag 2. Drukkrag
2. Magnetise kragte 3. Wrywingskrag
3. Elektrostatiese kragte 4. Normaalkrag
5. Veerkrag

 Krag word in newton (N) gemeet.
 Verskil tussen massa en gewig:
MASSA GEWIG
BESKRYWING Aanduiding van die Aantrekkingskrag wat
hoeveelheid materie die aarde op ‘n
waaruit ‘n voorwerp voorwerp uitoefen.
bestaan.
Massa van Die gewig van
voorwerpe bly voorwerpe verander.
konstant.
EENHEID kg Newton(N)

,  Om gewig te bereken:




 Stowwe wat deur ‘n magnet aangetrek word, word
ferromagnetiese stowwe genome.
 Daar is twee soorte elektriese ladings:
-Positiewe lading
-Negatiewe lading




 Weerlig:
-Deeltjies en druppels in wolke skuur en stamp teen mekaar en
word gelaai.
-Groot hoeveelhede positiewe en negatiewe ladings word geskei.
-Negatiewe ladings hoop in laer helfte van wolk op; positiewe
ladings in boonste helfte.
-Geskeide ladings veroorsaak potensiële energie.
 Weerlig ontlaai ‘n grooy hoeveelheid lading aan die aarde wat ‘n
groot oordrag van energie vanaf die wolk na die aarde
veroorsaak.


 ‘n Sel is ‘n bron van energie.
 ‘n Sel bestaan uit:
-‘n Elektroliet (positiewe en negatiewe lone)
-Metaalstafie wat as pole/elektrodes dien
 Elektroliet: Oplossing wat elektrisiteit gelei.
 Energie in elektroliet: chemiese energie -> elektriese energie
 ‘n Battery is twee of meer selle wat in serie geskakel is.

Connected book
 image
Santie Du Plessis, Pikkie Du Toit, Carlien Fanoy, Doc Scientia Centre DocScientia Natural Sciences
Publisher: 2013 ISBN: 9781920537296 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
November 13, 2023
Number of pages
14
Written in
2023/2024
Type
Summary
$9.13

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
chanecoveiro
3.0
(1)
Sold
8
Followers
5
Items
7
Last sold
1 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions