Gr8 SW
Opsommings
Kwartaal 4
GEOGRAFIE
Kaartwerk
Koӧrdinate:
Koӧrdinate is punte waar breedte- en lentelyne mekaar kruis. Elke plek
op aarde het ‘n presiese koӧordinaat. Ons gebruik die simbool ᵒ om
grade te wys, bv. 10grade -> 10ᵒ
*Onthou!
-Breedtelyne kom altyd eerste
Graad, minute, sekondes, rigting
-Lengtelyne
Graad, minute, sekondes, rigting
Skaal en afstandsberekening:
1.1 Skaal
Skaal is die mate waarin ’n kaart kleiner is as die werklike
aardoppervlakte. Julle het al vroeër geleer dat daar verskillende soorte
skale is:
a) Die woordskaal druk die skaal in woorde uit, byvoorbeeld “Een
sentimeter op die kaart verteenwoordig ’n halwe kilometer”.
b) Die breukskaal word as ’n verhouding of ’n breuk geskryf,
byvoorbeeld 1:50 000 of 150000size 12{ { { size 8{1} } over { size
8{"50"`"000"} } } } {}.Dit beteken een eenheid (bv. cm) op die kaart
verteenwoordig 50 000 van dieselfde eenhede (cm) op die
aardoppervlakte.
c) Die lynskaal is ’n lyn wat in sentimeter afgemerk is, wat die
ooreenkomstige afstand op die grond in kilometer aandui.
, Afstandaangedui as 3,5 km
1.2 Die meet van afstand op ’n kaart
Daar gaan deurgaans van die topografiese kaartreeks gebruik gemaak
word waar die skaal 1:50 000 is.
Gaan soos volg te werk om werklike afstand te bepaal:
Meet die afstand op die kaart akkuraat met ’n liniaal in sentimeter.
Herlei die afstand na km of m afhangend van wat gevra word.
Voorbeeld:
Die kaartafstand tussen A en B is 10 cm.
Wat is die werklike afstand in km?
10 cm × 50 000500 000 cm ÷ 100 000= 5 km
Wat is die werklike afstand in m?
10 cm × 50 000500 000 cm ÷ 100= 5 000 m
Hoekom word daar met 100 000 en 100 gedeel?
Die metrieke eenheidsmate is soos volg: