- Weeskind
- Ouers is oorlede in ‘n ongelyk toe sy dertien was
- Agtien jarige meisie- matriek verlede jaar geskryf
- Woon in ouers se huis met haar wettige (legal) voogde
- Pa het ‘n lootgieterbesigheid gehad
- Werk by Rose and Crown hotel as die ontvangsdame en moet sorg dat hulle jotelkamers in
orde is
- Werk by minicipaliteit kantoor- hulp Juffrou September
- Nathalie dink haarself is nie so mooi nie- sproete (freckles), ylerige bruin hare, vel is lig,
lang neus, klein gesig, sien haarself as ‘simpel koekie van die karoo’
Ben:
- Wit seun
- Sestien jaar oud (‘n week geled)
- Ma en half-suster doodgebrand in ‘n huisbrand
- Op pad Pretoria toe om sy biologies pa te soek
- Woon in Mayfair
- Beste vriend- Kleynhans
- Dra sy ma se groen handsak met hom
- Kort met domker hare
- Swart geboortemark (vlekkie) op sy elmboog
- Aantreklik en ‘super cool’
- Lyk soos sy pa
- Rook en drink
Bobby:
- Donker hare, kort swart kuif (fringe)
- Koerterig
- Bree skouers (broad)
- Oulike agterent (butt)—said Liefie
- Sterk vingers, vierkantige vingerpunte
- Tweede toon langer as anders, smal voete
- Ernstige (serious) oe
- Swerwer (drifter)
- Harde werke
- Rustelose siel (restless soul)
- Dwelms gebruik
- Tyd in Noupoort spandeer
- Ouers woon in Bloemfontein- Beplan om Australiee te emigreer
- Een van ;Moerdyk Margente van die jaar’
- ‘Skaapskeerder van die jaar’
Liefie:
- Kleurling (bruin) meisie
- Besonders (especially) mooi
- Lang, bruin bene- Mooi liggaam
- Blinkswart hare
- Woon in kleinkoppies (arm) gemeenskap
- Werk in kombuis van Rose and Crown
- Beste vriend met Nathalie