Dalene Matthee
, • Fiela Komoetie
• Selling Komoetie
• Benjamin Komoetie
• Dawid, Tollie, Kittie en Emma Komoetie
• Baby Stewart
• Rossinski
• Petrus Zondagh
• Wehmeyers
KARAKTERS
• Elias van Rooyen
• Barta van Rooyen
• Nina van Rooyen
• Willem van Rooyen
• Kristoffel van Rooyen
• Die Lange
• Die Dikke
• Kaliel September
• John Ben
• Mister Cairncross
• Baas Koos
• Miss Weatherbury
, FIELA KOMOETIE
• ‘n Bruin vrou en die matriarg van die familie
• Sy is baie godsdienstig
• Sy bly op Wolwekraal en boer met volstruise.
• Aan die einde koop sy vir Benjamin grond sodat
hy sy eie geld kan verdien en sy eie identiteit
het.
,SELLING KOMOETIE
• Selling is ‘n goeie man
• Hy is siek en nie gesond
nie MAAR is geestelik
sterk
• Hy was in die tronk
, ELIAS VAN ROOYEN
• Hy is skelm en het nie respek nie.
• Hy gebruik geweld (violence) om
met sy familie te kommunikeer.
• Hy het min insig in ander mense
• Hy dink net aan homself.
• Elias wou hê Lukas moet daar bly,
want hy het gehelp hout kap en
geld verdien.
• Lukas het Nina gehelp om te leer
lees en skryf en dan sou Nina ‘n
goeie werk kry op die dorp.
, BARTA
VAN
ROOYEN
• Sy is tragies
• Sy aanvaar (accept) die
swaarkry
• Sy is passief en aanvaar die
mishandeling
• Barta is die sneller/katalisator
tot Benjamin se identiteitskrisis.
• Sy leef met die skuldgevoel
(guilt)
• Barta probeer Lukas teen Elias
beskerm, want sy weet Lukas is
nie haar kind nie EN sy weet
hoe wreed (evil) Elias is.
, NINA VAN ROOYEN
• Die jongste kind + enigste dogter
• Sy is lief vir die Bos
• Sy verlaat (leaves) die Bos en gaan werk in
Knysna waar sy ‘n goeie werk by Miss
Weatherbury kry en geld verdien (earn money)
• Lukas help haar om te leer lees en skryf.
• Lukas was ‘n vriend vir Nina en hulle het geheim
(secrets) gedeel.