Ilna Stander
, Die gedig gaan oor ‘n tienerseun wat deur ‘n baie moeilike fase
in sy lewe gaan – puberteit. Hy hou nie van hoe hy lyk nie en
daarom wil hy nie met meisies praat nie, hy kruip agter sy kuif
weg, hy stap met ‘n afsakbroek en kan nie wag tot die tyd verby
is nie.
The poem describes a teenage boy in the adolescence phase of life. Physically he feels
awkward with his voice braking, facial hair growing, his legs and arms growing and his skin
full of acne. Because he feels awkward and embarrasses he does not talk to girls and slams
his door close while he waits for the awkward stage to pass.
, Die spreker (tiener seun)
Stofe 1 voorkoms
spreker = tienerseun gesig van die kant
1. My profiel Enjambement = bind die strofe
Metafoor = hy is ‘n spieëlskrikker
2. is ‘n spieëlskrikker, neologisme (nuutskepping). Ou woord: voëlverskrikk
d-alliterasie Hy lyk lelik in die spieël hy laat homself skrik.
3. my vel ‘n dermatoloog se droom, sy vel is vol aknee Krater = 1) verwys
Sy arms en bene maak hom naar ➔ hulle is te lank in verhouding met sy lyf van die a
➔
2) Verwys
4. my arms en bene misliklank in die pad, van jouse
b-alliterasie
Fluff on my lip is dull ➔ hy het nie ‘n snor nie. Hy is nog ‘n tiener en nog nie ‘n man nie.
5. my bolip se dons bleek.
dubbelpunt verduidelik hoe hy voel bleek = dull Krater = groot gat
6. Tussen meisies: die groot krater ➔ Metafoor = hy voel hy is ‘n idioot tussen meisie
, Die spreker (tiener seu
Stofe 2 voorkoms is die rede vir
hier.
Because he feels so horrible about himself, he does the following: hides behind hair & doesn’t
7. Daarom antwoord ek nie
die seun praat nie – hy is selfbewus oor sy stem
8. met my deurslaanstem nie, sy stem is nog nie volwasse nie
He hides behind his hair fringe
9. Kruip ek eerder onder my kuif hy beskerm hom self deur onder sy kuif weg te kruip
not negatiobale
10. (ononderhandelbaar) weg
Die seun is vasbeslote, hy wil nie met mense praat nie. Hy is skaa
skeiding tussen hom en mense skep.