Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary 'n Paternoster vir Suid-Afrika gedig

Rating
4.0
(1)
Sold
2
Pages
10
Uploaded on
24-08-2023
Written in
2023/2024

Ontleding van Gr 12 gedig - 'n Paternoster vir Suid-Afrika

Institution
Course

Content preview

Carmi Badenhorst




‘n Paternoster vir Suid – Afrika
-Lina Spies




0

,Carmi Badenhorst
‘n Paternoster vir Suid-Afrika
Tema:
Gebedsversoek vir harmonie tussen alle mense van Suid-Afrika

Boodskap:
Suid-Afrikaners moet erken / aanvaar dat alle inwonders van mekaar afhanklik is om ‘n suksesvolle
bestaan te maak. God is die enigste wese wat ‘n oordeel oor die mens kan vel.
Toon: Stemming:
 Biddend  Verlange
 Veroormoedigend  Hartseer ! toon en stemming
word ALTYD net
 Gewyd  Ernstig beskryf deur een
 Opreg  Eerbiedig woord.
 Eerlik

Tipografie:
 Vrye versvorm
 9 strofes ¬ geen vaste bou / lengtes
 Wisselende versreëllangtes
 Strofeverdeling pas in by die gebed die Onse Vader (Strofe 1, 5 en 7)
 Strofe 9 ¬ alleenplasing beklemtoon en hef belangrikste versoek uit, naamlik dat God self (nie die
mens nie) die oordeel sal vel en mense na verdienste beloon

Spreker:
‘n wit kind / mens wat op ‘n plaas grootgeword het

Aangesprokene:
Die Here. Die spreker bid tot hom

Titel:
 ‘n “Paternoster” is ‘n Latynse Rooms Katolieke term vir: OnseVader (gebed)
 In die teks is daar variasies (interteks: Matteus 6: 9-13) op die gebed: OnseVader gesuggereer. bv.
o Reël 1 – “laat … geheilig word”
o Reël 20 – “ vergewe ons” Reël 21 – “ soos ons vergewe ”
o Reël 32 – “Gee ons ”


1

, Carmi Badenhorst
 Dit is ‘n smeekgebed vir Suid-Afrika vir goeie toekomstige kleurverhoudinge (rasse) en
menseverhoudinge tussen al die inwoners van die land en dat dit geseën sal word.
 Die gedig is tydens Apartheid geskryf.

ONTLEDING VAN DIE GEDIG:


R Reel Analise
Strofe 1:
 Koeplet (2 versreëls)
 Die gebedsversoek
 Afwyk van Onse Vader
FOKUSPUNT 1: DIE KINDERS (Versreëls 1 – 6) – kinders is die onderwerp van die 1ste sin
1 Here, laat die name geheilig word  “Here” - Die aanspreekvorm sluit by die titel (begin
van gebed) aan
 “name” - Word in reël 2 uitgebrei
 “geheilig” - Die spreker bid dat die kinders aan
diens van God (sonder sonde, sonder kwaad) gewy
word.
2 van al die kinders van die land –  “al” - verwys na alle kinders/burgers van die land;
ongeag hulle velkleur, ras of taal
 “-“. Aandagstreep
1. Uitbreiding volg van wie al die kinders is waarna
verwys word.
2. Dit beklemtoon “hulle” in reël 3.
Strofe 2:
 Kwatryn: Terugflits
 na eenvoudige, idilliese kinderjare op die plaas, waar wit en swart saam gewerk, speel en
leef het.
3 van hulle  Word beklemtoon deur:
1. Aandagstreep,
2. alleenplasing van die twee woorde en
3. tipografiese inkeping
4 wat modderkoekies gebak het uit sy  Reël 4-6 dui op wat kinders saam gedoen en
aarde, gespeel het (1, 2, 3) toe velkleur geen verskil
5 dassies skrikgemaak het in sy klowe, gemaak het nie.
6 wol getrap het in sy krale  speel buite in natuur (plaas)


2

Written for

Institution
Course
Schooljaar
201

Document information

Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$3.17
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

4.0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
164
Member since
4 year
Number of followers
60
Documents
22
Last sold
3 weeks ago

4.7

20 reviews

5
16
4
2
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions