Hoofstuk 1: Wêreldgebeure van internasionale belang
Wêreldgebeure......................................................................................................................................2
Wat is ‘n wêreld gebeurtenis?...........................................................................................................2
Voorbeelde van wêreld gebeure.......................................................................................................2
Voorbeelde van ander wêreldgebeure..............................................................................................2
Die uitwerking van wêreldgebeure........................................................................................................2
Positiewe uitwerking van wêreldgebeurtenisse op internasionale Toerisme....................................2
Negatiewe uitwerking van wêreldgebeurtenisse op internasionale Toerisme..................................3
Die uitwerking van die aanbieding van ‘n wêreldgebeurtenis op plaaslike Toerisme in die
gasheerland.......................................................................................................................................3
Die uitwerking van die aanbied van ‘n wêreldgebeurtenis op die ekonomie van die gasheerland. . .3
Die aanbied van ‘n wêreldgebeurtenis bring groot voordele vir die gasheerlande, naamlik:........3
Die aanbied van ‘n wêreldgebeurtenisbring groot nadele vir die gasheerlande, naamlik:............4
Voordele en nadele van ‘n wêreldgebeurtenis vir die gasheerland.......................................................4
Voordele van die aanbieding van ‘n wêreldgebeurtenis....................................................................4
Wat is die vermenigvuldigerseffek.................................................................................................5
Nadele van die aanbieding van ‘n wêreldgebeurtenis.......................................................................5
, Wêreldgebeure
Wat is ‘n wêreld gebeurtenis?
Wêreldgebeure verwys na sportgebeurtenisse, politieke gebeurtenisse, berade, konferensies
en selfs modeparades, handelskoue en sake-gebeurtenisse.
Die land wat die gebeurtenisse
Die land wat die gebeurtenisse aanbied is die gasheerland
Elke land wat deelneem, sal deur afgevaardigdes, deelnemers en toeskouers
verteenwoordig word
Dikwes kry die gasheerlande heelwat madiadekking
Joernaliste, koerante en tv verskaf dekking van beide gebeurtenis en die gasheerland.
Voorbeelde van wêreld gebeure
‘n wêreldgebeurtenis is wannner spanne van die lande regoor die wêreld by kompetisie
byeenkom.
Voorbeelde
o FIFI-Wêreldbekersokker – die grootste en meeste gekykte internasionale sokker
byeenkoms, wat elke vier jaar aangebied word.
o Tour de France – ‘n internasionale fietsresies wat hoofsaaklik in frankryk gehou
word
o Comrades-marathon – ‘n jaarlikseultra – marathon van 89 km wat in KZN plaasvind.
o Olimpiese spele – ‘n internasionale multisport – byeenkoms wat elke vier gehou
word
o Wimbledon – ‘n groot tennistoernooi wat elke jaar in Wimbledon aangebied word.
Voorbeelde van ander wêreldgebeure
Besigheidsmense, regeringsamptenare en selfs president ontmoet by wêereldgebeurtenisse
om besluite te bespreek en te maak oor die verbetering van verskeie sake.
Die volgende wêreldgebeure lok baie afgevaardiges en toeriste:
o G8 beraad
o COP 17 CMP7
o Indaba
o Rio Aardeberaad
o “Cannes Lions International Festival of creativity”
Die uitwerking van wêreldgebeure
Positiewe uitwerking van wêreldgebeurtenisse op internasionale
Toerisme
Die verbetering van infrastrukstuur
Werkskepping vir plaaslike inwoners
Bewusmaking van buitelanders en plaaslike inwoners van plaaslike kultuur
Besteding aan die beskerming van toeriste-attraksies
‘n gevoel van nasionale of plaaslike trots
Groot invloei van internasionale besoekers
Verhoogde deelname aan die gebeurtenisse wat aangebied word
2|Page