Hoofstuk 2: Politieke situasies en onvoorsienie gebeure
van internasionale belang
Voorbeelde, konsepte en uitwerking van onlangse politieke situasies..................................................2
Konsep: wat is ‘n politieke situasie?..................................................................................................2
Onstabiel politieke situasies sal ‘n negatiewe uitwerking op daardie land se toerisme hê...............2
Onvoorsiene gebeurtenisse: konsepte, voorbeelde en uitwerking...................................................4
Konsep: wat is onvoorsiene gebeurtenisse?......................................................................................4
Voorbeelde van onlangse onvoorsien gebeurtenisse en hul uitwerking...........................................5
Siektes: Pandemie -wat is ‘n pandemie?...........................................................................................7
Brexit.................................................................................................................................................8
, Voorbeelde, konsepte en uitwerking van onlangse
politieke situasies
Wanneer toeriste besluit watter bestemming hulle moet besoek, wil toeriste seker maak dat hulle
veilig sal wees. Hulle wil veilig wees wat betref politieke onrus, natuurrampe, siektes en misdaad.
Konsep: wat is ‘n politieke situasie?
Dit is ‘n situasie wat met ‘n regering van ‘n land verband hou.
Die situasie kan stabiel wees as die mense van die land tevrede is met die manier waarop die
land regeer word.
Dit kan ook onstabiel wees as die mense ontevrede met die regering is.
Dit kan lei tot onrus, protesoptogte of rebellie.
Toeriste sal lande vermy waar die politieke situasie onstabiel is, want dit bedreig hul
veiligheid en sekuriteit.
Onstabiel politieke situasies sal ‘n negatiewe uitwerking op daardie
land se toerisme hê.
Die buitelandse sake webwerwe van baie lande gee reisadvies en waarskuwings aan hul
burgers.
As daar politieke onrus in ‘n land is, sal besonderhede daaroor op die webwerf verskaf word
om toeriste te waarsku oor die gevaar om na daardie land te reis.
Die Verenigde Koninkryk se buitelandse sake en statebond webwerf waarsku toeriste
byvoorbeeld om versigtig te wees wanneer hulle sekere lande besoek.
Page | 2