Hoofstuk 3: Toerplanne en roetebeplanning
Ontwikkel toerplanne om spesifieke behoeftes te bevredig.................................................................2
Ontwikkel toerplanne om by toeriste se profiele te pas....................................................................2
Ontwikkel toerplanne om by beskikbare begroting te pas................................................................2
Ontwikkel toerplanne om by beskikbare tyd te pas...........................................................................2
Roetebeplanning...................................................................................................................................3
Lineêre roetes....................................................................................................................................3
Sirkulêre roetes..................................................................................................................................3
Keuse van vervoer en akkommodasie...................................................................................................3
Die keuse van vervoer om by die kliënte se behoeftes en voorkeure te pas.....................................4
Die keuse van attraksies en akkommodasie om by die toeris se profiel te pas.....................................5
Doen die navorsing en laat die toeris besluit.....................................................................................5
, Ontwikkel toerplanne om spesifieke behoeftes te
bevredig
Ontwikkel toerplanne om by toeriste se profiele te pas
Voordat jy ‘n toerplan beplan, het jy ‘n TOERISTEPROFIEL nodig
Belangrikste elemente van ‘n toeristeprofiel:
Tipe toeris Redes vir toer Tuisdorp en Ouderdom en Beroep en Voorkeure en
land geslag ekonomiese spesiale
status behoeftes
Ontspanning, Ons benodig As ons weet Hierdie sal Jou beroep Godsdiens en
avontuur, sake, die rede om ‘n waar die verseker bepaal jou kultuur is
inkopies, toer te kan toeris aktiwiteite en ekonomiese belangrik hier
gesondheid, beplan wat die vandaan kom, tipe status. ‘n want daar kan
kultureel, toeris sal sal dit ons akkommodasie Dokter verdien versoeke wees in
godsdiens, geniet hierdie help om hulle beïnvloed. meer as ‘n terme van dieet
onderwys, sal ons help om spesiale Sekere kassier by die en
aansporing, die korrekte behoeftes te aktiwiteite is supermark en akkommodasie.
ekotoeris, sport attraksies, ens bevredig. bedoel vir jong, kan meer Neem ook
en ontspanning, te teiken fikse spandeer. gestremdhede in
toeriste met mense. Ouer ag.
spesiale mense wat
belangstellings, deelneem aan
rugsakreisiger, ekstreme
jeugreisiger en aktiwiteite is die
oorbruggingsjaar uitsondering.
Ontwikkel toerplanne om by beskikbare begroting te pas
Die hoeveelheid beskikbare geld sal alle aspekte van die toer beïnvloed:
Akkommodasie een ster, drie ster of vyf ster.
Tipe vervoer luukse trein, gehuurde motor of toeristebus.
Attraksies kan hulle bekostig om ‘n volle dag by uShaka Marine World deur te bring, of net ‘n
oggend?
Aktiwiteite sal hulle genoeg geld hê vir bungee spronge, of kan hulle net ‘n voetslaanroete
onderneem?
Ontwikkel toerplanne om by beskikbare tyd te pas
Hoe lank het die toeris beskikbaar vir die toer
Gaan dit ‘n naweek, ‘n week of ‘n 10 dag toer wees?
Hierdie sal die begroting affekteer
‘n Lang toer = meer nagte in ‘n hotel = duurder
As die begroting nie ‘n lang toer toelaat nie, moet dit verkort word.
‘n Kort toer = minder aktiwiteite en attraksies
2|Page