Hoofstuk 4: Samestellings van ‘n dag tot dag reisplan
Die hoof aspekte van ‘n reisplan............................................................................................................2
Vervoer..............................................................................................................................................2
Akkommodasie..................................................................................................................................2
Attraksies en aktiwiteite....................................................................................................................2
Stop vir maaltye.................................................................................................................................2
Faktore om te oorweeg wanneer ‘n reisplan opgestel word.................................................................3
Die 7 W’s die H en K...........................................................................................................................3
Ontspanningstyd................................................................................................................................3
Tyd vir inkopies..................................................................................................................................3
Stop vir maaltye.................................................................................................................................4
Vermy herhaling................................................................................................................................4
Stel reisplanne ooreenkomstig verskillende scenario’s op....................................................................4
Die formaat van ‘n reisplan................................................................................................................4
, Die hoof aspekte van ‘n reisplan
Vervoer
Meeste toeriste van 'n ander kontinent kom in en vertrek deur gebruik te maak van lugvervoer.
Lugreis is die mees logiese en doeltreffendste manier om na Suid Afrika toe te kom. Slegs toeriste
wat tyd het, kan gebruik maak van ‘n passasierskip.
Toeriste wat van Afrika af kom, sal gewoonlik d.m.v lugreis kom, maar kan ook gebruik maak van
busse, treine of private motors begroting sal die manier van vervoer bepaal. Plaaslike toeriste sal
vliegtuie, treine, busse of private motors gebruik. Hul keuses sal afhang van wat hulle kan bekostig
binnelandse lugvaart is duur.
Die keuse van vervoer sal afhang van:
1. Afstand wat gereis moet word
2. Beskikbare tyd
3. Koste
Akkommodasie
Koste en bekostigbaarheid is die belangrikste om te oorweeg wanneer jy 'n keuse maak begroting sal
bepaal. Getal toeriste is ook belangrik ––'n groot groep sal in 'n hotel moet bly, kleiner groep of
paartjie kan in 'n gastehuis of B&O bly.
Waar toeriste gaan sal ook die keuse van akkommodasie beïnvloed dikwels is daar 'n beperkte keuse
wanneer dit kom by landelike gebiede.
Die keuse van akkommodasie sal afhang van:
1. Bekostigbaarheid
2. Grootte van die groep
3. Waar die toeriste gaan
Attraksies en aktiwiteite
Tipe toeriste beïnvloed die attraksies en aktiwiteite wat die toeriste kan geniet.
Kulturele toeriste (hoof belange is kuns en kultuur) sal nie belangstel in avontuur aktiwiteite
nie
Sport toeriste sal nie museums wil besoek of tyd in winkelsentrums spandeer nie
Bekostigbaarheid van 'n aktiwiteit (bungee spring = baie duur ), of die toeris se fiksheidsvlak ,
sal hulle ook help om te besluit
Die keuse van attraksies of aktiwiteite sal afhang van
1. Die toeriste se profiele
2. Die toeris se belangstellings en voorkeure
3. Bekostigbaarheid
4. Fisiese fiksheid
Stop vir maaltye
In enige reisplan, moet voorsiening gemaak word vir maaltye and stop vir maaltye
2|Page