Hoofstuk 11: Beroemde wêreld-ikone en attraksies -
Werelderfenisterreine
Wat is toeriste-attraksies.......................................................................................................................2
Ikone..................................................................................................................................................2
Redes hoekom spesifieke attraksies kenmerke as ikone beskou word..............................................2
Die ekonomiese belang van ikone vir ‘n belang van ikone vir ‘n land en gebied...................................3
‘n Ikoon is soos ‘n magnet wat toeriste lok........................................................................................3
Profiel en statistieke van toeriste wat hierdie ikone besoek.................................................................4
Avontuurtoeris...................................................................................................................................4
Kultureletoeriste................................................................................................................................4
Ekotoeris............................................................................................................................................4
Ontspanningstoeris............................................................................................................................4
Godsdienstige toeriste.......................................................................................................................4
Speasiale belangstelling toeriste........................................................................................................4
Statistieke..............................................................................................................................................4
, Wat is toeriste-attraksies
Toeriste-attraksies is die voorwerpe, kenmerke of aktiwiteite wat toeriste wil sien of ervaar
Toeriste-attraksies kan museums, bekende geboue, watervalle, berge of aktiwiteitesoos ski
of bungee-sprong wees.
Toeriste sal lang afstande reis om toeriste-attraksies te sien en te ervaar en sal hulle vir die
res van hul lewens onthou.
Ikone
'n Ikoon is 'n simbool wat iets verteenwoordig of vir iets staan.
‘n Ikoon kan 'n gebou, struktuur of fisiese kenmerk wees wat geassosieer word met 'n
spesifieke plek, stad of land.
Kyk na die foto van die Eiffeltoring–wanneer jy dit sien, dink jy waarskynlik aan Parys (die
stad waarin dit is) of Frankryk (die land waarin dit is).
Ikone verskil van attraksies, want wanneer ons na hulle kyk of aan hulle dink, dink ons verder
as die voorwerp en fokus meer op die stad of land waarin dit geleë is.
Redes hoekom spesifieke attraksies kenmerke as ikone beskou word
Sommige attraksies word ikone omdat hulle uniek en spesiaal is
Nie net enige waterval kan 'n ikoon word nie. Dit moet groot wees en moes oor die jare beroemd
geword het (Niagara-waterval in Amerika en Kanada)
Daar is baie standbeelde in die wêreld, maar net die baie groot en spesiale standbeelde word ikone
(Standbeeld van Christus die Verlosserin Rio de Janeiro, Brasilië)
Meeste stede het brûe of groot geboue, maar die wat deel van die geskiedenis van die stad geword
het, sal ikone word (Londen-brugen Buckingham-paleisin Engeland)
Page | 2