Hoofstuk 16: buitelandse markaandeel
Interpreteer statistiee oor buitelandse aankomste in SA......................................................................2
Interpreter statistieke oor buitelandse aankomste in SA..................................................................2
Hoe kan aankomstestaistieke buitelandse markaandeel bepaal?.....................................................2
Interpreter statistieke oor mees besoekte provinsies in SA..................................................................3
Interpreteer statistiekke oor die duur van verblyf in elke provinsie......................................................4
Interpreteer statistieke oor gemiddelde besteding per toeris...............................................................5
Interpreteer statistiek oor aktiwiteite wat in SA onderneem word.......................................................5
Watter aktiwiteit onderneem internasionale toeriste.......................................................................5
Statistieke oor aktiwiteite van internasionale toeriste......................................................................5
, Interpreteer statistiee oor buitelandse aankomste in SA
Interpreter statistieke oor buitelandse aankomste in SA
Die boonste grafiek illustreer die tendens van toeriste-aankomste in Suid-Afrika oor die afgelope 42
jaar.
Buurlade soos Zimbabwe, botswanna, Lesotho, mosambiek en Swaziland is Suid-Afrika se
belangrikste bronlande.
Landmarkte
Toename van 5.2% in totale aankomste. Meeste aankomsteis uit Afrika, met Afrika-
landmarkte wat die grootste bydrae lewer.
Lugmarkte
Die grootste toename in aankomste van lugmarkte was van Asiё en Australasiё. Europa bly
een van die grootste lugmarkte met ‘n toename van 2.8% ondanks die swak ekonomiese
toestande in Europa.
Hoe kan aankomstestaistieke buitelandse markaandeel bepaal?
- Buitelandse markaandeel beteken die hoeveelheid geld wat uit internasionale toeriste-
aankomste verdien word, uitgedruk as ‘n persentasie van die totale wêreldmark van
internasionale toeriste.
Die tabel wys die top 5 toerimemarkte in die wêreld en hulle markaandeel in inkomste.
Frankryk, die VSA, Spanje, China en Italiё het in 2011 die grootse aandeel in
toeristeaankomste gehad.
Page | 2