Hoofstuk 17: die bemarking van Suid-Afrika as ‘n
toeristebestemming
Die belangrikheid om SA internasionaal te bemark...............................................................................2
Hoekom is dit belangrik om SA aan internasionale toeriste te bemark?...........................................2
Bemarking kan die jaarlikse volume buitelandse aankomste verhoog..............................................2
Hoe kan bemarking die volume buitelandse aankomste verhoog?...............................................2
Hoe bevoordeel dit die ekonomie?................................................................................................2
Toename in internasionale bewustheid van SA as ‘n toerismebestemming......................................2
Die kernfunksie van SA Toerisme...........................................................................................................3
Om SA internasionaal as voorkeur toerismebestemming te bemark................................................3
Koördinering van die bemarkingsaktiwiteite van rolspelers in die industrie.................................3
Geleenthede om SA internasionaal te bemark......................................................................................4
Befondsing van SA toerisme se internasionale bemarkingsinisiatiewe.................................................4
Die rol van Toerisme bemarking SA (TOMSA)....................................................................................4
SA se handelsmerk (logo)......................................................................................................................5
Wat is handelsmerkgewing?..............................................................................................................5
SA se nuwe handelsmerk – logo........................................................................................................5
Die indaba en die getaway-skou............................................................................................................6
Indaba reishandelskou.......................................................................................................................6
Die gateway-skou..............................................................................................................................6
, Die belangrikheid om SA internasionaal te bemark
Hoekom is dit belangrik om SA aan internasionale toeriste te
bemark?
- Toeriste kan slegs suksesvol wees en tot die land se ekonomie bydra indien genoeg toeriste
die land besoek.
Hoe kan toeriste aangeoedig word om na SA te kom – bemarking
- Bemarking is die promosie van produkte en dienste om seker te maak die regte produk
bereik die regte persoon op ide regte tyd.
- SA Toerisme is die amptelike bemarkingsliggaam van SA
- Indien AS Toerisme geoie bemarkings doen, sal die volume buitelandse toeriste toeneem
- Indien ‘n toeristebedryf se bemarking suksesvol is, sal dit verseker dat die bedryf goeie wins
maa ken terselfdetyd tot die land se ekonomie bydra
Bemarking kan die jaarlikse volume buitelandse aankomste verhoog
- Meer toeriste het sedert 1994 na SA gekom
- Minder toeriste het SA voor 1994 besoek, omdat SA weens apartheid geboikot is.
- Toeriste het meer vrymoedighed gehad om SA na 1994 te boesoek
Hoe kan bemarking die volume buitelandse aankomste verhoog?
1. SA toeriste ontleed data uit toeriste wat aankom en stel verslae saam om te verstaan wat in
die toeriste mark gebeur.
2. Die inligting toon watter lande bemarkings suksesvol was, wat sal lei tot nog toeriste uit
daardie lande.
3. Hulle sien dalk dat minder toeriste uit sekere lande kom en sal die bemarkings-aktiwiteite
nae n in daardie lande verhoog.
4. SA toerime samel inligting in oor van watter attraksies an dienste toeriste gehou het of nie.
Hoe bevoordeel dit die ekonomie?
- Soos die getal toeriste toeneem werkskepping in die toerismebedryf
toeneem soos meer mense in die diens geneem word
- Meer internasionale toeriste
- Meer internasionale toeriste beteken‘n toename in buitelandse valuta wat hier heen gebring
word.
- Geld word die land binne gebring en hier bestee, wat tot die BBP bydra en die Suid-
Afrikaanse ekonomie verbeter.
Toename in internasionale bewustheid van SA as ‘n
toerismebestemming
- Om die aantal toeriste-aankomste te laat toeneem, is dit nodig om internasionale
BEWUSTHEID van wat SA te bied het, te verhoog.
2|Page