Hoofstuk 18: die drie pilare van volhoubare toerisme
Konsep en agtergrond van die driedubbele slotreёlbenadering............................................................2
Wat is volhoubare Toerisme?............................................................................................................2
Moontlike negatiewe impakte van Toerisme.....................................................................................2
Volhoubare Toerisme waak teen nagatiewe gevolge........................................................................2
Die driedubble slotreёlbenadering (3BL of TBL of 3P).......................................................................2
Die 3-dubble slotreёlbenadering 3 pilare van volhoubaarheid..........................................................2
Omgewing (planeet)..............................................................................................................................3
Goeie omgewingspraktyke in Toerisme.........................................................................................3
Ekonomie (wins/profyt).........................................................................................................................4
Toerisme-ondermeings dra tot die ekonomie by...............................................................................4
Ondernemiings se maniere om verantwoordelikheid teenoor die mense, omgewing en ekonomie
toe te pas...........................................................................................................................................5
Maatskaplik (mense / persone).............................................................................................................6
Positiewe gevolge..............................................................................................................................6
Negatiewe gevolge............................................................................................................................6
Korporatiewe maatskaplike belegging in Toerisme (KMI)..................................................................7
Toermaatskappy kan die volgende verskaf........................................................................................7
, Konsep en agtergrond van die driedubbele
slotreёlbenadering
Wat is volhoubare Toerisme?
- Volhoubare Toerisme: Toerisme wat aan die behoeftes van die huidige gesleg voldoen
sonder om die vermoё van toekomstige generasie om aan hule eie behoeftes te voldoen,
nadeling te raak.
- Volhoubare Toerisme word ondersteun deur ekonomiese, omgewings- en maatskaplike
belongs, wat bekend staan as die drie pilare van volhoubare Toerisme
Moontlike negatiewe impakte van Toerisme
- As Toerisme nie beheer word nie, kan dit baie nadelige gevolge hê, waaronder de volgende
o Besoedeling
o Skepping van ekonomiese afhanklikheid
o Afslyting van culture
o Oorgebruik van hulpbronne soos water en energie
o Toename is misdaadaktiwiteite
o Styging in pryse van goedere en dienste
o Ontworteling van plaaslike gemeenskappe
o Oorgebruik van infrastruktuur soos paaie
Volhoubare Toerisme waak teen nagatiewe gevolge
- Volhoubare Toerisme is ‘n benadering tot Toerisme wat waak teen hierdie negatiewe
gevolge en toegespits is op die skep van meer positiewe ekonomiese voordele vir
gemeenskappe en die omgewing. Die meeste ondernemings het altyd net op die slotreёl
gefokus (wins vir die eienaars of aandeelhouers). Alles ander is geïgnoreer, die negatiewe
impak van die onderneming
Die driedubble slotreёlbenadering (3BL of TBL of 3P)
- Die sosiale omgewing (mense / persone)
o Verwys na die impak op die gasheerlande- of oplaaslike gemeenskap, soos die
verbetering van lewestandaard en onderwys- en gesondheidsvoordele van plaaslike
inwoners
- Die fisiese omgewing (planet)
o Verwys na die volhoubare omgewingspraktyke soos die vermindering van rommel,
konserwatiewe energieverbruik en die beskerming van die omgewing
- Die ekonomiese omgewing (wins / profit) focus op ekonomiese voordele vie die plaaaslike
gemeenskap en nie net wins vir andeelhouers nie, byvoorbeeld die beskikbaarheid van goeie
poste of winsdeling vir die gemeenskap
Die 3-dubble slotreёlbenadering 3 pilare van volhoubaarheid
- Daar woord ook Hierna verwys as die 3 pilare (3 p’s) van volhoubare Toerisme ( persone,
planet, profit)
Page | 2