Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 88 pages
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal - Gedigte

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 88 pages

Detailed analysis of Afrikaans HL poems for Grade 12 National Certificate (Not IEB)

Content preview

,1. Suiwer Wiskunde N.P. Van Wyk Louw
A. Agtergrond
 Nicolaas Petrus (N.P.) van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland gebore.
 Hy debuteer in 1937 met die digbundel Alleenspraak.
 Hy het 33 publikasies die lig laat sien wat o.a. die genres poësie, prosa en dramas insluit.
 N.P van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 op 64-jarige ouderdom oorlede.
 Hy word as die belangrikste digter van die Dertigers beskou en is beslis een van die grootste
digters wat Suid-Afrika nog opgelewer het.




B. Woordeskat

Woord Betekenis
Uurwerk Horlosie of klok wat tyd aandui
Kantel Omslaan, omval
Welk Verlep, besig om dood te gaan
Roerloos Doodstil, sonder om te beweeg
Bevrug Om die ontwikkeling van ‘n blom te begin
Verstarde Stilstaande, verstyfde, sonder om te beweeg
Sirkels Die ronde vorm/beweging van branders
Vasgehou Gekeer, teruggehou sodat dit nie verder kan beweeg nie
Ewigheid Eindelose tyd
Versuim Nalaat om te doen


C. Tema en boodskap
 Die gedig handel oor die voorspelbare dnge wat sal plaasvind indien die tyd stilstaan.
 Tema → Onvoltooidheid en verganklikheid
 Boodskap → Die lewe en dood is onlosmaaklik deel van mekaar en van tydsverloop.
Die een kan nie sonder die ander nie.
Die dood/lewe, soos tyd, kan nie vir oomblik gestuit word nie.

,D. Digvorm
 Metafisiese gedig → gedig handel oor gedig – digter dig oor geskrewe woord
 Gedig bestaan uit agt versreëls wat verdeel is in twee kwatryne
 In kwatryne kom 4 volsinne voor:
o Sin 1 (versreël 1) → Horlosie val om en tyd staan stil
o Sin 2 (versreëls 1 tot 4) → By kan nie blom bevrug nie en blom sal dus nie sade kan
voortbring nie.
o Sin 3 (versreëls 4 en 5) → Lug het stilgestaan soos ys
o Sin 4 (versreëls 6 tot 8) → Brander kom halfpad in lug tot stilstand en val nie in see
nie
 Rympatroon
o kruisrym
o rymskema → abab / cdcd

E. Analise

Woord / woorde Betekenis
Titel  Verwys na die abstrakte wetenskap van getal,
Suiwer Wiskunde hoeveelheid en ruimte.
 Dit verwys na iets wat presies, logies en voorspelbaar
beskryf word – begrip in sy suiwerste vorm.
1. Die uurwerk kantel.  Die eerste sin in r. 1 toon aan dat die horlosie omval.
 Dit impliseer dat alle tydsverloop stopgesit word; tyd
staan stil.
 Alle handeling stol.
2. En die ligbruin by hang roerloos  Die voegwoord “En” verbind sin 1 aan die ander 3
sinne in die gedig.
 Dit wat na die woord “En” beskryf word, is dus die
logiese uitwerking van die feit dat die tyd stilstaan.
 Die enjambement tussen versreëls 1 en 2 beklemtoon
die hangproses en vereker dat die woord “hang”
uitgehef word.
 Die woord “roerloos” sluit aan by die idee van tyd wat
stilstaan.
3. voor die blom wat nooit bevrug  Met die stolling van tyd verval enige moontlikheid
word, van bevrugting en lewe.
nooit sal saadskiet  Die blom sal nooit sade voortbring en nuwe blomme
laat vorm nie.
 Die herhaling van die woord “nooit” in strofe 1
beklemtoon dat die tyd stilstaan en dat die
handelinge nie kan voortgaan nie.
 Die s-alliterasie beklemtoon die feit dat geen nuwe
lewe gevorm kan word nie.

, 4. welk, en nooit verby hierdie  Die woord “verby” dui op tydsverloop, maar in
verstarde uur sal groei. hierdie geval op tydsverloop wat tot stilstand gekom
het.
 Die blom se vermoë om te groei is beëindig toe die
tyd stilgestaan het.
 As ‘n blom nie verder groei nie, sal dit verwelk.
 Die herhaling van die woord “sal” in die gedig dui op
toekomstige aksies wat nie kan plaasvind nie.
 Deur die bevrugting en die verganklikheid van die
blom in saam te beskryf, word beklemtoon dat die
lewe en die dood as deel van dieselfde proses gesien
moet word en dat die een nie sonder die ander kan
klaarkom nie.
 Kontras: “bevrug” en “saadskiet” dui op lewe, maar
dit staan in teenstelling met “welk” en “nooit...sal
groei” wat op die dood dui.
5. Die lug  “het” as dit tyd stil gaan staan het, raak jy bewus van
het stil soos ys gaan staan, so wit wat gebeur het.
en blou  Die enjambement tussen versreëls 4 en 5 bind die
gedagtes saam en sluit aan by die stollingsidee.
 Vergelyking: “Die lug het stil soos ys gaan staan”
 Die stilstaande lug word met ys vergelyk.
 Die ooreenkoms tussen die lug en die ys is dat beide
as blou en wit beskryf word.
 Die aa-assonansie (lank klank) asook die komma in
versreël 5 verstadig die tempo van die versreël.
 Die uiteenplasing/skeiding van die woorde “stil” en
“staan” in versreël 5 verseker dat elkeen van hierdie
woorde uitgehef/beklemtoon word.
6. Die brander wat wat wou  Deur te sê dat die brander “wou oorbuig”, word
oorbuig, val, en skuim, geïmpliseer dat dit ‘n natuurlike proses is wat met die
stolling van tyd gestaak word.
 Die w-alliterasie beklemtoon die natuurlike neiging
van branders om oor te buig, te val en skuim te vorm
 Die kommas verseker dat elke moontlike handeling
van die brander afsonderlik beklemtoon word.
7. bly in sy ligte sirkels vasgehou  Die woord “bly” word deur vooropplasing asook deur
die y- en i-assonansie uitgehef.
 Dit beklemtoon dat die brander nie sy prosesse kon
voltooi nie.
 Die stilstaande tyd het verhoed dat die brander sy
prosesse voltooi.
 Die woord “ligte” dui op die witterige kleur van die
branders en die “sirkels” verwys na die ronde vorm
van die branders wanneer dit oorbuig om in die see
te val.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 16, 2023
Number of pages
88
Written in
2022/2023
Type
Summary
$12.68

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
monyalehanie
4.8
(6)
Sold
13
Followers
6
Items
12
Last sold
2 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions