Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Summary

Summary Lewenswetenskappe graad 12 hersiening

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

Hierdie dokument is vir hersieningsdokument vir lewenswetenskap. Dit dek: MENSLIKE EVOLUSIE, MENSLIKE VOORTPLANTING,Inplanting, gestasie en die rol van die plasenta,MENSLIKE SENUWEESTELSEL,Binokulêre visie en die belangrikheid daarvan....

Content preview

MENSLIKE EVOLUSIE

Bewyse van gemeenskaplike voorouers vir lewende hominiede, insluitend die mens

Filogenetiese stambome:

Maak seker dat jy filogenetiese stambome kan interpreter om die plek van die familie
Hominidae in die diereryk te toon. Verwys na vrae oor filogenetiese stambome in vorige
eksamenvraestelle.

Onthou die volgende:

• ‘n Filogenetiese stamboom is ‘n diagrammatiese voorstelling van moontlike
evolusionêre verwantskappe tussen spesies.
• Mense behoort aan die familie Hominidae.

Kenmerke wat mense met Afrika-ape in gemeen het:




• Olfaktoriese breinsentrum verklein
• Oë voor in kop/ Binokulêre visie/ stereoskopiese visie
• Vrylik roterende arms
• Rotasie by die handgewrigte
• Rotasie by die elmbooggewrigte
• Kaal vingerpunte/naels in plaas van kloue
• Opponerende duime
• Bipedalisme/ regop postuur/foramen magnum in ‘n meer vorentoe posisie
• Lang bo-arms
• Groot brein/ skedel in vergelyking met liggaamsmassa
• Vyf vingers en tone per ledemaat/pentadaktiele ledemaat



3

,Verskille tussen mense en Afrika ape:

Kenmerk Mense Afrika-ape
Foramen Foramen magnum is meer Foramen magnum is meer
magnum vorentoe geleë agtertoe geleë
Kranium Groter kranium Kleiner kranium
Werwelkolom Is meer gekrom/S-vormig Is minder gekrom/C-vorming
Tande Kleiner tande/slagtande Groter tande/slagtande
Kake Minder uitstaande kake/nie- Meer uitstaande kake /prognaat
prognaat
Vorm van Klein en halfsirkelvorming Lank en reghoekig
verhemelte
Kraniale riwwe Geen kraniale riwwe Kraniale riwwe oor die bokant
van die skedel
Wenkbrou - Wenkbrou-riwwe minder prominent Wenkbrou-riwwe prominent
riwwe

Uit Afrika hipotese:
Alle moderne mense/Homo sapiens het hul oorsprong in Afrika en het na ander dele van
die wêreld migreer.

Bewyse vir die ‘Uit Afrika’ hipotese:

Fossielbewyse:

• Fossiele van Ardipithecus is SLEGS in Afrika/Skeurvallei/Ethiopië/Suid-Afrika gevind
• Fossiele van Australopithecus is SLEGS in Afrika/Skeurvallei/ Ethiopië /Suid- Afrika
gevind
• Die fossiele van Homo habilis is SLEGS in Afrika gevind
• Die OUDSTE fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind
• Die OUDSTE fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind

Genetiese bewyse:

• Mitochondriale DNS/DNA word slegs geërf van die vroulike lyn.
• Analise van mutasies op hierdie mitochondriale DNS/DNA toon dat die oudste
vroulike voorouer in Afrika voorgekom het en dat alle mense van haar afstam.




4

, MENSLIKE VOORTPLANTING:

Struktuur van die manlike - en vroulike voortplantingstelsels

Struktuur van die manlike voortplantingstelsel:




Struktuur van ‘n spermsel:

Let wel: Die volgende byskrifte word vereis volgens die Nasionale Eksamenriglyndokument:
akrosoom, kop, haploïede nukleus, middelstuk, mitochondrion, stert.




5

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 4, 2023
Number of pages
22
Written in
2022/2023
Type
Summary
$6.34

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SAF004
4.0
(11)
Sold
65
Followers
44
Items
37
Last sold
2 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions