Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages
Summary

Summary Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW]

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages

'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 8, wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter

Content preview

EBW

, DIE REGERING
BETEKENIS VAN REGERING:

REGERING → groep mense > beleide opstel & maak van wette > beheer hoe land funksioneer

Z Verantwoordelik vir versekering van orde en genoeg geld vir infrastruktuur
Z Demokrasieë (SA) > burgers [18+ jaar oud] stem vir die regering van keuse
Z ADMINISTRATEER DIE STAAT

Gebruik BELASTINGS vir:
W Gladde bestuur van die staat
W Versekering van wetnakoming
W Gee die infrastruktuur wat benodig is vir groei van ekonomie



VLAKKE VAN DIE REGERING:

NASIONALE REGERING → oppergesag oor SA
→ deel verantwoordelikheid met provinsies


2 HUISE VAN PARLEMENT:
1. Nasionale vergadering
3 Takke:
Wetgewend → maak wette > Suid-Afrikaanse
Parlement
Uitvoerend → lei die land > President, Adjunk-
President en ministers
Regterlik → verseker geregtigheid oor oortreding
van Parlement se wette >
Konstitutionele hof, Hoogste hof van
Appèl, Hoë howe en magistraats howe


2. Nasionale Raad Van Provinsies



[NASIONALE STAATSDEPARTMENTE > Basiese Onderwys,
Energie, Vervoer, Watersake, Arbeid & Toerisme]
PROVINSIALE REGERING → regering in elk van die 8 provinsies
→ elke provinsie = eie Premier (hoof) & eie wetgewende tak
→ gebind deur wette en beleide op nasionale vlak > maak eie
wette en beleide binne die raamwerk
→ PROVINSIALE WETGEWERS > kondig eie grondwette af (in
lyn met Grondwet van SA)




2 © Noted Summaries Graad 8 EBW Deel 1:Bedryfstudies www.notedsummaries.co.za

, Vanaf Februarie 2023 is die nege Premiers:

Z Oos-Kaap: Oscar Mabuyane (ANC)
Z Vrystaat: Mxolisi Dukwana (ANC)
Z Gauteng: Panyaza Lesufi (ANC)
Z KwaZulu-Natal: Nomusa Dube-Ncube (ANC)
Z Limpopo: Stanley Mathabatha (ANC)
Z Mpumalanga: Refilwe Mtsweni-Tsipane (ANC)
Z Noordwes: Job Mokgoro (ANC)
Z Noord-Kaap: Zamani Saul (ANC)
Z Wes-Kaap: Alan Winde (DA)



PLAASLIKE REGERING → bestaan uit munisipaliteite wat baie van die dienste lewer
wat mense daagliks gebruik
→ voorsien landsburgers van veilige & gesonde omgewing
[taak]


[SA = 283 munisipaliteite]

DOELWITTE VAN MUNISIPALITEITE:
Z Verskaf demokratiese & rekenpligtige regering >
plaaslike gemeenskappe
Z Verseker van lewering van dienste
Z Bevorder maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling



ROL VAN REGERING > HUISHOUDELIKE GEBRUIK VAN
HULPBRONNE:

HUISHOUDINGS BESIGHEDE
Z PRODUSENTE > verkoop arbeid as ‘n Z PRODUSENTE > produseer goedere /
produk (besighede) dienste om te verkoop (huishoudings)
Z VERBRUIKERS > koop produkte Z VERBRUIKERS > koop (gebruik)
(besighede produseer) huishoudings se arbeid om produkte te
maak


ROL VAN EKONOMIE IN DIE VLOEI VAN GELD IN DIE EKONOMIE

[REGERING = VERBRUIKER VAN HUISHOUDINGS SE ARBEID & VERSKAF VAN
HULPBRONNE EN DIENSTE AAN HUISHOUDINGS]

d.w.s regering = produsent in hierdie geval (huishoudings verkry goedere en dienste soos
elektrisiteit & water van munisipaliteite)




3 © Noted Summaries Graad 8 EBW Deel 1:Bedryfstudies www.notedsummaries.co.za

, Nasionale regering > geld aan
provinsiale & plaaslike regering
om produkte en dienste aan
huishoudings te lewer Huishoudings > bestee geld
aan regeringshulprbonne en
dienste




Huishoudings > verdien geld
by besighede & verskaf
Huishoudings > betaal
arbeid aan besigheid en
belasting aan die nasionale
regering
regering



ROL VAN REGERING > BESIGHEDE GEBRUIK VAN
HULPBRONNE:

Z Besighede > lede van huishoudings in diens geneem & betaal vir arbeid → huishoudings =
betaal dan belasting (regering)
Z Besighede > betaal belasting aan regering
Z Besighede > gebruik dienste van provinsiale & plaaslike regering

Nasionale regering > geld aan
provinsiale & plaaslike regering Besighede > betaal belasting &
om produkte en dienste aan neem lede van huishoudings in
huishoudings te lewer diens & gebruik hulpbronne
en dienste van regering


Besighede > groei in sterk
ekonomie > betaal meer
belasting & neem meer mense
in diens (huishoudings) Nasionale regering
reguleer werking van
besighede > versterk
& groei die ekonomie



Meer indiensnemende lede van
huishoudings > meer belasting
betala aan die nasionale
regering

4 © Noted Summaries Graad 8 EBW Deel 1:Bedryfstudies www.notedsummaries.co.za

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 3, 2023
Number of pages
36
Written in
2022/2023
Type
Summary
$11.74

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NotedSummaries
4.5
(253)
Sold
1649
Followers
782
Items
210
Last sold
5 days ago


Reviews from verified buyers

2 year ago

We can really recommend her notes



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions