1
, Module 5:
Voorplanting by
diere
2
, Eenheid 1 :Manlike en vroulike voorplanting stelsels bl 186 -210
Sleutelwoorde
Ampulla Deel van Fallopiese buis waar bevrugting plaasvind
Ejakulasie Die vrylaat van semen in die vagina gedurende paring
Epididimus ‘n Enkele, dun gekronkelde buis wat sperm vervoer vanaf die testes na die vas
deferens
Fallopiese buis/eierleier ‘n Paar (2) verlengde kronkelbuise vanaf die ovaria na die uterus
Gametogenese Vorming van gamete
• Oӧgenese/ovigenese Vorming van ‘n ryp ovum vanaf ‘n ‘n primêre oӧsiet
• Spermatogenese Vorming van spermatosoë in die testes
Klitoris ‘n Klein, verlengde erektiele orgaan in die anterior gedeelte van die vulva
Oӧsiet ‘n Onvolwasse ovum in die primêre follikel
Ovarium Primêre voortplantingsorgaan van die vroulike dier
Ovulasie Vrystel van ‘n ryp ovum uit die ovarium
Ovum Vroulike gameet
Penis Die manlike kopulasie orgaan
Primêre Produseer gamete (sperms of ova)
voortplantingsorgane
Prostaat ‘n Klier
Reproduksie Produseer nageslag
Sekondêre ‘n Buissisteem om gamete te vervoer, en ook ander organe
voortplantingsorgane
Semen ‘n Mengsel van sperms en vloeistowwe van die verskillende organe: seminale
vesikels, prostaat, Cowper se kliere
Skrotum ‘n Sak wat die testes huisves en beskerm
Sperm Manlike gamete
Serviks ‘n Ferm buisstruktuur tussen die uterus en die vagina
Testes Primêre manlike geslagsorgaan
Testosteroon Manlike geslagshormoon wat verantwoordelik is vir die manlike
geslagseienskappe
Uterus Die orgaan waar ‘n ontwikkelende embio ingeplant word
Vagina Die vroulke paringsorgaan / geboortekanaal
Vulva Buite-opening van die vagina
3
, Manlike voorplantingselsel:
Vesikulere Kliere:
Cowper Kliere: Skei semenvloeistof af – vervoer
Skei akalies vloeistof af spermatosoe
Afskeiding: hou korrekte Versaf vloeistofvolume aan semen
pH,smeer + maak uretra skoon Verskaf energie aan sperm
+verbeter beweeglikheid v Foosfaat+koolstof buffers in vloeistof
spermselle tydens ejakulsie beskerm semen teeh vergandering in pH
Prostaat : Urienblaas
Skei melkerige,akalies mucus af Stoor uriene
– gee reuk aan semen =help om
pH te handhaaf Vas deferens:
Verskaf semenvloeistof aan Vervoer vloeistof wat sperms bevat van
sperm =vorm semen epididimus na uretra
Verbeter beweeglikheid vd As semen deur beweeg- word smenvloeistof
spermselle bygevoeg om semen te produseer
Smeer uretra + maak skoon vir Tydens ejakulasie word semen dmv
ejakulasie peristalse uit vas deferens na uretra
verwerp.
Uretra:
Vervoer uriene Voorhuid:
Vervoer semen Velskede wat die punt van die penis
omring
Epididimus:
Dien as n vervoerorgaan
Vervoer spem na
vasdeferens Penis:
N stoororgaan vir sperm Vervoer semen tydens paring
Skei n buffer af wat sperm Testes: N uitskeidings orgaan vir urine
teen suur afskeidings v Skrotum: Is die manlike koppulasie orgaan
Produseer manlike
Reguleer die temp v testes v
vroulikegeslags orgaan gamete
beskerm optimle sperm produksie -
Skei testosteroon af
spermatogenese
semen word hier
Bevat + ondersteun testes
gestoor
Warm toestande – spiere
ontspan,skrotum beweeg weg vd
ligaam.
Koue toestande-spiere trek
saam, skrotum beweeg na
liggaam toe
Hoe reguleer die skrotum die temperatuur van die testes?
Die kremasterspier, wat die testes bedek, en die gladdespierlaag (tunica dartos) speel ‚n belangrike rol in die
regulering van die testes se temperatuur.
Tydens warm toestande ontspan die spiere, die skrotum sak af en die testes koel af.
Tydens koeler temperature trek die spiere saam, die skrotum rimpel, die saadstring word korter en die testes word
nader aan die liggaam getrek.
Hierdie spiere begin eers teen die ouderdom van puberteit op temperatuur reageer en word deur die hormoon
testosteroon gestimuleer.
Die verdamping van sweet en ander afskeidings van die smeerkliere laat ook die eksterne temperatuur van die
skrotum en die testes daal.
Die temperatuur van die testes word ook deur bloedsomloop gereguleer.
Die bloed wat die testes deur die arteries binnegaan, word afgekoel en hitte word oorgedra na die are wat bloed uit die
testes neem.Spermvorming (spermatogenese)
4