1 Wie is die hoofkarakter in die jeugroman?
2 Wat is die titel van die jeugroman?
3 Watter tipe verhaal is Donker Web?
4 Na watter area verwys die milieu op die boek omhulsel?
5 Wie is die skrywer van die jeugroman?
6 Uit hoeveel hoofstukke bestaan die jeugroman?
7 Waarom het elke hoofstuk ‘n opskrif
8 Skry ‘n kort opsoming oor die hoofkarakter van die jeugroman
80 – 100 woorde?
9 Waar woon Greg se ma?
10 Verduidelik die karakterontwikkeling van hoe Greg homself in
“Onderwêreld gesien het, en hoe hy homself nou in “Donker Web” sien?
11 Wat is Greg se boetie se naam?
12 Hoe is John oorlede?
13 Beskryf John se voorkoms?
1
, 14 Wat is Greg se buurvrou se naam in Stellies?
15 Wat is Greg se beste vriend se naam?
16 Na watter hoërskool het hulle gegaan?
17 In watter koshuis was Greg gewees?
18 Beskryf hoe Greg lyk?
19 In watter areas speel die ontwikkelingsroman af. Noem 3 areas?
20 Wat is Greg se ma se minnaar se naam?
21 Hoe ontmoet Greg vir André?
22 Is Greg ten gunste van sy ma se buite egtelike verhouding?
23 Verduidelik in jou eie woorde hoe Greg se ma voel. (Haar emosionele
toestand)
24 Wie se dood kon Greg se ma nie verwerk het nie?
25 Wat is Greg se pa se naam?
26 Verduidelik kortliks hoekom Chris Owen in die tronk is?
27 In watter tronk is Chris Owen?
28 In watter afdeling van die gevangenis bevind Chris Owen homself
29 Beskryf Chris Owens se voorkoms
30 Watter besighede het Chris Owen voorheen besit?
2