Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 25 pages
Summary

Summary Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Graad 9 Kwartaal 1 (Vandag-handboek)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 25 pages

. (.)

Content preview

0

, Inhoudsopgawe
Onderwerp 1 : Kontantjoernale van ‘n handelsonderneming .................................................... 2
Eenheid 1 : Konsep van ’n handelsonderneming ......................................................................... 2
Eenheid 2 : Handelsvoorraad ....................................................................................................... 3
Eenheid 3 : Berekening van die winsopslag (winsgrens) ............................................................. 4
Eenheid 4 : Brondokumente wat ’n kleinhandelaar gebruik .......................................................... 6
Eenheid 5 : Die Kontantontvangstejoernaal van ’n kleinhandelaar ............................................... 7
Eenheid 6 : Die uitwerking van die kontantontvangste-transaksies op die Rekeningkundige
vergelyking ................................................................................................................................... 8
Eenheid 7 : Die Kontantbetalingsjoernaal van ’n kleinhandelaar .................................................. 9
Onderwerp 2 : Ekonomiese stelsels ........................................................................................... 10
Eenheid 1 : Wat is ‘n ekonomiese stelsel? ................................................................................. 10
Eenheid 2 : ‘n Beplande ekonomie ............................................................................................. 11
Eenheid 3 : ‘n Mark-ekonomie .................................................................................................... 12
Eenheid 4 : ‘n Gemengde ekonomie .......................................................................................... 13
Eenheid 5 : Die Globale ekonomie ............................................................................................. 14
Onderwerp 3 : Algemene Grootboek en Proefbalans ............................................................... 15
Eenheid 1 : Hersien Algemene Grootboekinskrywings ............................................................... 15
Eenheid 2 : Oorboeking van die KOJ vir ‘n klein handelsbesigheid............................................ 17
Eenheid 3 : Oorboeking van die KBJ vir ‘n klein handelsbesigheid ............................................ 18
Eenheid 4 : Oorboeking van albei kontantjoernale na die Algemene Grootboek........................ 19
Eenheid 5 : Die Proefbalans ....................................................................................................... 20
Onderwerp 4 : Die ekonomiese kringloop ................................................................................. 21
Eenheid 1 : Wat ‘n ekonomie? .................................................................................................... 21
Eenheid 2 : Huishoudings en besighede as deelnemers aan die ekonomiese kringloop ........... 22
Eenheid 3 : Die regering as ’n deelnemer aan die ekonomiese kringloop .................................. 23
Eenheid 4 : Die belangrikheid van die omloop van geld in die ekonomie ................................... 24




1

, Onderwerp 1 : Kontantjoernale van ‘n
handelsonderneming
EENHEID 1 : KONSEP VAN ’N HANDELSONDERNEMING

Woordelys
Term Definisie
’n Besigheid wat goedere of voorraad in klein hoeveelhede direk aan
Kleinhandelaar
klante verkoop.
’n Groothandelaar koop produkte in baie groot hoeveelhede van
Groothandelaar vervaardigers en invoerders, en herverkoop hierdie produkte aan
ander verskaffers en kleinhandelaars.
Diensbesigheid ’n Onderneming wat tyd, eerder as produkte, verkoop.
Diensfooi ’n Bedrag wat ’n diensbesigheid vra om ’n sekere diens te lewer.

Tipes besighede
Tipe besigheid Aktiwiteit
Vervaardig ’n produk deur grondstowwe te kombineer om ’n produk te
Vervaardigings-
skep wat aan ander vervaardigers, groothandelaars en
besigheid
kleinhandelaars verkoop word.
Diensbesigheid Verkoop ’n diens aan klante, nie ’n fisiese produk nie.
Handelsbesigheid Verkoop ’n fisiese produk aan verbruikers.

Handelsbesighede
• Handelsbesighede verkoop tasbare produkte aan vervaardigers, diensbesighede en ander
handelsbesighede.
• Groothandelaars produseer gewoonlik groot hoeveelhede om aan ander besighede te verskaf.
• Kleinhandelaars verkoop goedere of voorraad in klein hoeveelhede direk aan eindverbruikers.

Tipes kleinhandelaars
• Kleinhandelaars dien as skakel tussen vervaardigers en klante.
• Kleinhandelaars verkoop dikwels ’n versameling van dieselfde goedere.
• Kleinhandelaars verkoop eenderse produkte.

Die verskil tussen ’n diensbesigheid en ’n handelsonderneming
• ’n Diensbesigheid maak geld deur die verskaffing van ’n diens.

Inkomste en uitgawes van ’n handelsonderneming
• ’n Handelsonderneming se vernaamste inkomste kom van die verkoop van handelsvoorraad.
• Sommige kleinhandelaars verskaf ’n diens deur handelsvoorraad te verkoop.
• Die uitgawes van ’n handelsonderneming is baie dieselfde as die van ’n diensonderneming.




2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 15, 2023
Number of pages
25
Written in
2022/2023
Type
Summary
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
skoolnotas
4.7
(209)
Sold
2588
Followers
1428
Items
93
Last sold
2 days ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions