Pablo Picasso
Spaanse Moderne Kunstenaar (1881-1973)
Pablo Picasso was op 25 Oktober ,1881 in
Malaga, Spanje gebore. Hy was die oudste kind van Don Jose
Ruiz Blasco, ‘n Kunsonderwyser, en Maria Picasso Lopez. Hy
het van ‘n vroeë ouderdom af daarvan gehou om te teken. Sy
eerste woorde wat hy gesê het was "piz, piz", wat ‘n afkorting is
vir "lapiz", dit is Spaans vir potlood.
Op die ouderdom van 7 het Pablo by sy pa kunsklasse begin
neem. Sy pa het geglo dat om die meesters van kuns se werke na te bootsen af te
teken, deel is van die leerproses. Hy moes ook die menslike liggaam uit klei en
lewendige modelle nageboots het. Sy presiese en
perfekte verftegniek het ontwikkel en hy het vining sy
vader verbygesteek en baie beter as hy geword.
In 1895 het Pablo se
vader by die skool
van fynere kunste in
Barcelonië onderrig
gegee. Hy het die
hoof gevra dat sy
seun die
toelatingseksamen
doen. Hulle was baie
beïndruk met hom
en hy het geslaag.
Hy het met dissipine
gesukkel as ‘n student, maar hy het wel vriende gemaak en gegroei as ‘n kunstenaar.
Sy vader het hom op 16 jarige ouderdom by die mees bekendste kunsskool in Spanje
ingeskryf, “Madri's Royal Academy of San