Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Summary

Summary Asem Notes and Character Summaries

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

These notes provide in-depth character summaries as well as includes extra details that you may need to remember. These notes will be beneficial in your preparation for your next Afrikaans Paper 2 Exam. Choose these notes today!

Content preview

Asem Character Summaries

Barries Barnard - Lyk soos sy ma, grysbloue oë, donker hare, maer
gesig, atleties gebou.
- Hy is growwe en sterker as sy ma.
- Seventien (sy sewetiende verjaarsdag – naweek
van 26 November/ kersvakansie)
- Barries het nie ‘n leerlinglisensie nie.
- Enigste se kind
- Persoonlikheid: Impulsief, Hy is hardkoppig en
luister nie vir sy ma oor sy dwelemsmisbruik.
Wraaksugtig. Rebels. Ongeskik. Geen respek vir
ouer mense nie. Slordig (kamer is nie netjies nie).
Wil nie beloftes maak nie. Jaloers op Theo.
Ondankbaar Hy is baie ontwykend (evasive) Hy is
arrogant, selfs (especially towards) teenoor die
polisiebeamptes. Supermoedswillig (irrational)
- Nie verantwoordelikheid aanvaar nie: Barries se
net hy het nie bestuur nie.

- Gebruik dwelms (drugs)
- Hy rook dagga en ecstasy
- Sy het a blouswart Gibson kitaar
- African Grey papegaai = NELSON “Magtag
Barries”
- Barries wou eerder ‘n hond gehad het.
- Gedagtes hou om as ń gevangene (his thoughts
hold him like a prisoner)

- Hy het handval medaltjies vir atletiek
(landloop,padwedlope), skaakbekertjies, Man of
the Match toekennings vir krieket gewen en hy is
die skool skaak kampioen/ goeie skaakspeler
- Neem nie meer deel aan sport nie. Hy het dit
opgegee vir dwelms.

- Tekens van Dwelmgebruik: Hy kan nie meer ‘n
goeie tyd in sy langafstand hardloop nie. Barries
kry krampe in sy bene.
- Verskoning om nie meer sport te doen nie: asma
- Barries kan nie die klippe ver gooi nie. Barries se
krag is minder. Barries was die skool se
nommereen-snelbouler.

- Invloed van Dwelms op Barries: Barriers se
akademie lei daaronder. Barries se sport is nie
meer goed nie (hy is uit die eerste krieketspan
geskop/hy het lanklaas ‘n goeie langafstand
gehardloop.)

- Hoe voel Barries oor Dagga: Dagga het
medisinale eienskappe, daar is niks fout met
dagga as jy dit reg gebruik nie, almal doen dit om
gelukkig te voel.

- Simptome van Dwelms: Barries voel nie pyn
nie. Barries kry net lekker. Barries het ‘n gevoel
van vrede. Almal voel soos vriende vir Barries.
Barries waai en lag vir almal as Jumbo hom
uitgooi. Hy hallusineer – hy sien skimme
(phantoms) met gloeiende rooi oe. Die skimme
kyk nah om met knuppels en kettings in die

, hande.

- Ontrekkingsimptome: dors, koue koors, rooi
krapperige en droe oe. Sy mond is droog. Sy oe is
droog en brand. Hy moet oogdruppels ingooi (dra
‘n donkerbril- Oakleys). Hy het ‘n kopseer (drink 2
Adcodols) Sy arms en bene pyn. Nagmerries.

- Gevolge van Barries se dwelmmisbruik:
Barries beland in die hopsitaal as gevolg van te
veel dwelms, ‘n Verkeersman is in die intensiewe
sorgeenheid (Hy baklei vir sy lewe, dan sterf
(dies)) Die polisie wil vir Barries op verskeie
aanklagte arresteer. Barries kan glad nie onthou
wat gebeur het nie terwyl die ander vriende wel
kan onthou.

- Hy kry te veel geld (Vera het vir hom ‘n paar
honderd rand (bloues) gegee om pizzas te koop),
maar skynbaar nie genoeg aandag (attention) nie.
- Bedorwe (spoiled) seun met baie persoonlike
kwessies (personal issues).
- Hy skynbaar net gelukkig wees wanneer hy
bedwelmd is. (intoxicated)
- Hy dink sy pa het van hom gemaak wat hy
vandag is. (Thinks his father made him what he is
today)

- Die nag van die ongeluk: Hy koop: ‘n bultende
sakkie daggakoppies, kondome, clorets and soet
suiglekkers. Eerste klub: Gold Miners Delight in
Houghton. Barries het drie Captain Morgans en
drie ciders gekoop. Barries slaan ‘n ouer man met
die kop, want hy het aan Lizette se boud gevat.
Jumbo klap vir Barries en gooi die vriende uit. Hy
koop MDMA – Ectasy in sy suiwerste vorm,
rookgoed – dagga (Durban poison),
rolmasjientjie, rolpapier: Rizlas en sak filters
by Butcher. Barries beledig Butcher se
verhouding met sy kinders deur vir Butcher te se:
“Jy weet nie eens wat in jou eie kinders se lewe
aangaan nie.” Gaan na ‘n agterstraatklub –
Rainbow Delight. Barries vorm slowboats vir die
vriende. Hy sien bloed teen die Kadett se
versplinterde, ingeduikte voorruit. Barries dink
hulle het ‘n bees/donkie raakgery.

- Barries is in die hospital (het homself met dwelms
vergifitg: oordosis) Ironie: Barries wil sy pa
vergiftig, maar hy het homself vergiftig.
Tekens van ‘n oordosis: Barries is naar, Barries
se oe is rooi, Barries se tong is droog. Barries het
donker kringe onder sy rooi oe. Barries se gesig
lyk soos ‘n stokou man s’n.
- Klein beserinkies het Barries: Barries se neus
bloei, Barries se lippe is stukkend en dik geswel en
Barries se kop het ‘n sny.
- Barries is bekommerd. Hy skryf Maandag
Afrikaans. Barries se ma het klaar met die skool
gereel. Die skool gaan sy jaarpunt gebruik.
- 3 Aanklagtes: onwettige besit van verbode
dwelms, aanranding (Barries het ‘n man met
sy kop in Gold Miners Delight geslaan),
saakbeskadiging (Barries het die toiletdeur
in Rainbow Delight afgeskop)

Connected book
 image
Jan Vermeulen Asem
Publisher: 2016 ISBN: 9780799379037 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
January 5, 2023
Number of pages
9
Written in
2021/2022
Type
Summary
$9.52

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
AL0803
4.0
(5)
Sold
63
Followers
46
Items
0
Last sold
3 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions