Boek Omhulsel
Tema & Agtergrond
Karakter Opsomming
, Boek Omhulsel / Book Cover
Die Ruimte verwys na die plek waar Greg se
soektog begin
Silhouette van Turkye
Greg Owen is die
HOOFKARAKTER in die
Ontwikkelings- verhaal
Fanie Viloen is die
SKRYWER van hierdie
Jeugroman
Donker Web is die
Titel / Naam van
die boek
Greg se ma het vir hom gesê
“As jy wil wraak neem, moet jy
twee grafte grawe”
, OT :
EB O
R
Jare Gelede / Proloog:
• Xander is geskok om te sien dat sy pa – Regter Gericke ‘n pistool in die huis het.
• Daar daag twee mans ongenooid by hulle huis op.
• Xander is gewoond daaraan dat sy pa “besigheid mense” na hul huis nooi, maar
die mans lyk anders – hulle lyk gevaarlik, en maak vir Xander bang en angstig.
• Terwyl hy nog probeer sin maak van wat aangaan sê sy pa se vir hom om weg
te gaan kruip, en nie te beweeg totdat hy hom roep nie.
• Sy pa is in lewensgevaar.
• Xander hoor hoe sy pa aangerand word, en sien hoe sy pa inmekaarsak.
Xander beskryf hoe vrees voel:
“Vuur blits deur jou lyf, elke senuwee ruk wakker, adrenalien gooi jou
gedagtes in snelrat, jou oë sper oop, jou asemhaling hou op en jou borsholte pers
saam, en jy hoor dit – jou eie hart. Klop. Klop. Klop.”
<h><b>Recovery drive</b></h><p>
Enige media, soos byvoorbeeld ’n geheuestokkie, wat ’n rugsteun bevat van die
oorspronklike fabriek...
HOE DIE STORIE BEGIN:
“Greg Owen is dood.” ’n klomp duikers het sy liggaam uit die Canale Grande in
Venesië gekry. Dis wat die Turret Media-groep se koerant oor Greg berig. Ja, hy was
in Venesië, en iemand is uit die donker water gehaal, maar hy was nie alleen nie.
Hulle was ‘n groep van vyf, en een is oorlede, maat dit was nie Greg nie